Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 223 episodes available.
August 21, 2026Hannes Barnard keer dat die wêreld ophou lag“Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more18minPlay
August 05, 2026Só het ‘Grensloos’ op ʼn lang pad deur Botswana begin“Ek het net gedink: Dit kan nie toeval wees nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
July 23, 2026Só maak jy jou kinders skermslim“ʼn Mens moet besef dat geen kind immuun is teen die gevare van die internet en sosiale media nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more30minPlay
July 10, 2026‘Afrikanerman’ soek antwoorde anderkant stereotipesDit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more19minPlay
June 26, 2026‘Afrikaanse digkuns is lewendig,’ sê Alwyn RouxAfrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more21minPlay
May 28, 2026Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boekMet haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more20minPlay
April 25, 2026Biltong, baguettes en ʼn Afrikaanse hart“Ek mis my taal die meeste wanneer ons lang tye in Frankryk deurbring. Ons het aan die begin selde, indien ooit, Afrikaans gehoor.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more22minPlay
March 27, 2026Omgewingstorie die vonk vir Elize Parker se trilogieSoms begin ʼn storie op die plek waar ʼn mens dit die minste verwag. In Elize Parker se geval het haar nuwe trilogie met ʼn storie oor pikkewyne begin. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more18minPlay
March 24, 2026Wat agter Martin Steyn se donker verbeelding skuil“Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my moedertaal skryf.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more17minPlay
February 27, 2026Veelsydige François Bloemhof se stories verras steeds“Jy is klaar bevoorreg wanneer jou boeke gepubliseer word, maar om dit boonop te geniet, voel vir my asof ek met moord wegkom.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more19minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 223 episodes available.