Afrikaanse Manne

Afrikaanse Manne

By Hugo SwanepoelSociety & Culture
Download on the App Store

Afrikaanse Manne episodes

  • Afrikaans Wil Dans | Onderhoud

    Afrikaans Wil Dans | Onderhoud

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Marshall by Afrikaans Wil Dans. Marshall gee ons die kans om hom uit te vra oor sy musiek (kyk gerus op Youtube) as ook sy  lewe en hoe al die musiek/remixes begin het. Hy vertel ons oor hoe hy dit doen, ons praat oor sy inspirasie en sy droom 'n vir die toekoms. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Marshall te kon praat oor die groot impak wat hy op die Afrikaanse EDM wêreld het, dankie aan Afrikaans Wil Dans vir die awesome onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    Afrikaans Wil Dans Links:
    Intagram:
    https://www.instagram.com/afrikaanswildans/
    Youtube:
    https://www.youtube.com/@afrikaanswildans9384
    Facebook:
    https://www.facebook.com/AfrikaansWilDans

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    April se boek vir die maand:
    Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase -
    https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr
  • Anrich Herbst | Onderhoud

    Anrich Herbst | Onderhoud

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Anrich Herbst. Anrich gee ons die kans om hom uit te vra oor sy stem werk, akteur wees as ook sy Youtube, lewe en musicals wat hy by betrokke was. Ons gesels oor ChatGPT en hoe tegnologie verander, ons praat oor sy boeke wat hy opneem en waar hy begin het by Orkney Snork Nie. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anrich te kon gesels oor die groot impak wat hy op die Afrikaanse Film/TV & luister boeke wêreld het, dankie aan Anrich vir die awesome onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    Anrich Herbst Links:
    Intagram:
    https://www.instagram.com/anrichherbst/
    Youtube:
    https://youtube.com/@anrichh
    Audible Luister Boeke:
    https://www.audible.com/anrich
    Webtuiste:
    https://www.tvsa.co.za/actors/viewactor.aspx?actorid=10438
    Wikipedia:
    https://af.wikipedia.org/wiki/Anrich_Herbst
    Facebook:
    https://www.facebook.com/anrichherbst

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    April se luister boek vir die maand:
    Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase -
    https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 3 min
  • Finansiële uur | Adrian Alberts

    Finansiële uur | Adrian Alberts

    Hierdie een was awesome! Vandag gesels Hugo , Dewald en ons spesiale gas Adrian oor 'n paar dinge in die "Trading" wêreld, finansies en baie meer.  In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics in die mark rond en kry die geleentheid om Adriaan uit te vra oor sy werk ens. Kom geniet hierdie episode saam ons, waar ons 'n "deep dive" in finansies doen, en vertel ons of julle dalk meer daar van wil leer of hoor.

    DISCLAIMER:
    Hierdie is nie finansiële raad nie.


    Adrian Alberts Links:
    Intagram:
    https://www.instagram.com/aaoptionality/

    Spotify Podcast:
    Black Hearts Red Spades:
    https://open.spotify.com/show/1g76Bk6iuWqBZeFBREjyrG?si=ce59534d12414e08

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    April se boek vir die maand:
    Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase -
    https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    58 min
  • Dronk Verhale Vol.2 | Hardy Duvenhage

    Dronk Verhale Vol.2

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor jok as kind, die Rapport & 'n paar dronk stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor sy seun & die vrou wat ry sonder brieke. Hugo vetel 'n lekker storie oor sy dronk jeug & gooi 'n paar videos in die mix, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    David Goggins se Boek! LEES DIT!
    https://www.audible.com/pd/Cant-Hurt-Me-Audiobook/B07KKMNZCH?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    April se boek vir die maand:
    Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase -
    https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Gert Rautenbach Links:
    Intagram:
    https://www.instagram.com/gertrautenbach/

    Website:
    https://www.saatchiart.com/gertrautenbach

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 10 min
  • Gert Rautenbach | Onderhoud

    Gert Rautenbach | Onderhoud

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Gert Rautenbach. Gert gee ons die kans om hom uit te vra oor sy kunswerke (kyk gerus op Instagram) as ook sy blogs, lewe en hoe al die teken werk begin het. Hy vertel ons oor hoe hy dit doen, ons praat oor sy werk en sy droom 'n vir 'n uitstalling. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Gert te kon praat oor die groot impak wat hy op die kuns wêreld het, dankie aan Gert vir die awesome onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    Gert Rautenbach Links:
    Intagram:
    https://www.instagram.com/gertrautenbach/

    Website:
    https://www.saatchiart.com/gertrautenbach

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    April se boek vir die maand:
    Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase - 
    https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 12 min
  • Gesprek met ‘n Boksburger | Nico Myburg

    Gesprek met ‘n Boksburger

    Wat 'n lekker chat!
    Vandag gesels Hugo gesels met Nico. Hugo ken vir Nico al vir 18 jaar en hy is 'n masjien, soos wild. Ons gesels oor die "GROOT" strike, Man United, Ronaldo, games & nog 'n paar lekker chats. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Join Afrikaanse Manne, op ons Formula 1-liga op Superbru! Jy kan ons pool hier vind:
    https://www.superbru.com/f1/pool.php?p=12555293

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Maart se boek vir die maand:
    Fees van die ongenooides by PG du Plessis
    https://www.audible.com/pd/Fees-van-die-ongenooides-Feast-of-the-Uninvited-Audiobook/0624086631?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 5 min
  • Gedagte vir die Week! | Hardy Duvenhage

    Gedagte vir die Week!

    Wat 'n lekker chat!
    Vandag gesels Hugo met Hardy, hierdie episode gesels ons oor 'n klomp dinge wat in ons lewe gebeur het. Hardy vertel oor 'n paar dinge oor homself en chat oor werk & Formula1 . Hugo vertel oor sy nuwe klasse en klas maats, daar is 'n paar trigger warnings so wees gewarsku. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Join Afrikaanse Manne, op ons Formula 1-liga op Superbru! Jy kan ons pool hier vind:
    https://www.superbru.com/f1/pool.php?p=12555293

    Hardy se podcast episode:
    https://youtu.be/-BmqCZMLjEE

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Maart se boek vir die maand:
    Fees van die ongenooides by PG du Plessis
    https://www.audible.com/pd/Fees-van-die-ongenooides-Feast-of-the-Uninvited-Audiobook/0624086631?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    59 min
  • Welkom in Amerika | Dewald Alberts

    Welkom in Amerika!

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos dronk bestuur, sy proses tot in Amerika & stories van die verlede. Dewald deel 'n mooi storie aan die einde en Hugo chat oor sy vakansie in South Carolina , hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Maart se boek vir die maand:
    Fees van die ongenooides by PG du Plessis
    https://www.audible.com/pd/Fees-van-die-ongenooides-Feast-of-the-Uninvited-Audiobook/0624086631?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 16 min
  • PODK@K x AFRMNE

    PODK@K x AFRMNE

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Francois & Aldert by Podk@k. Hulle gee ons die kans om hulle te vra oor hulle lewens & hulle nuwe Podcast, Podk@k. Hulle vertel ons oor hoe hulle die Podcast begin het, hoekom hulle begin het & 'n paar stories oor hulle lewe. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Aldert & Francois te kon praat oor hulle splinter nuwe podcast Podk@k, dankie aan hulle vir die awesome onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    Podk@k Links:
    Spotify:
    https://open.spotify.com/show/0hqwPhE7UFxpPTneI0FIyn
    Instagram:
    https://www.instagram.com/podkak_show/

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Maart se boek vir die maand:
    Fees van die ongenooides by PG du Plessis
    https://www.audible.com/pd/Fees-van-die-ongenooides-Feast-of-the-Uninvited-Audiobook/0624086631?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 1 min
  • Charles Smith | Onderhoud

    Onderhoud | Charles Smith

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Charles Smith. Charles gee ons die kans om hom uit te vra oor sy 34 jaar by die Volksblad, sy tyd in Amerika en sy boek "Nuusmakers". Hy vertel ons oor hoe hy getoer het deur Amerika en die mense wat hy daar ontmoet het. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Charles te kon praat oor die groot impak wat hy op Afrikaanse joernalistiek het, dankie aan Charles vir die awesome onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    Charles Smith Links:
    Twitter:
    https://twitter.com/Mauser22

    Nuusmakers deur Charles Smith:
    https://www.abebooks.com/signed-first-edition/Volksblad-Nuusmakers-stories-oor-mense-nuus/19869138005/bd

    Skryf vir Netwerk24 ( JEUG):
    https://www.netwerk24.com/netwerk24/skole-studente/die-student/die-student-20180728-2

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Februarie se boek vir die maand:
    Shadeslinger: The Ripple System - By: Kyle Kirrin
    https://www.audible.com/pd/Shadeslinger-Audiobook/B08V4MTZTP?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    58 min

About Afrikaanse Manne

From the publisher's feed

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir…