Afrikaanse Manne

Afrikaanse Manne

By Hugo SwanepoelSociety & Culture
Download on the App Store

Afrikaanse Manne episodes

  • Stefan Jansen | Onderhoud

    Onderhoud | Stefan Jansen

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Stefan Jansen. Stefan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare van musiek, toer en nuwe albums. Hy vertel ons oor hoe hy getoer het saam die Parlatones en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Stefan te kon praat oor die groot impak wat hy op Afrikaanse musiek het, dankie aan Stefan vir die awesome onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    Stefan Jansen Musiek Links:
    Spotify:
    https://open.spotify.com/artist/1wemQwgdM4yTWWkxjlFFyD
    Website:
    https://linktr.ee/stefanjansenmusic
    Instagram:
    https://www.instagram.com/stefanjansenmusic/

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Februarie se boek vir die maand:
    Shadeslinger: The Ripple System - By: Kyle Kirrin
    https://www.audible.com/pd/Shadeslinger-Audiobook/B08V4MTZTP?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 20 min
  • Adriaan Myburgh | Onderhoud

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Adriaan Myburgh. Adriaan is ‘n professionele driekamp atleet wat reg oor die wêreld al deelgeneem het aan wedrenne. Adriaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy triathlons & sy lewe, hy vertel oor sy oefen program & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Adriaan te kon praat oor sy bydra in die Afrikaanse Triathlon wêreld , dankie aan Adriaan vir die awesome onderhoud.
    Geniet die een saam ons!

    Adriaan Myburgh| Links:
    Instagram:
    https://www.instagram.com/adriaan_____/

    Unite180:
    https://www.unite180.com/

    Sterk Span:
    https://www.sterkspan.co.za

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Februarie se boek vir die maand:
    Shadeslinger: The Ripple System - By: Kyle Kirrin
    https://www.audible.com/pd/Shadeslinger-Audiobook/B08V4MTZTP?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    59 min
  • Spesiale Gas | Onderhoud

    Wat 'n lekker chat!  Vandag voer Hugo met Hardy 'n onderhoud, hierdie episode gee ons die kans om vir Hardy beter te leer ken . Hardy vertel oor 'n paar dinge oor homself en chat oor klein dorpies . Hugo vertel sy supernatural ervaring oor spoke, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Join Afrikaanse Manne, op ons Six Nations Predictor-liga op Superbru! Jy kan ons pool hier vind: 
    https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Februarie se boek vir die maand:
    Shadeslinger: The Ripple System - By: Kyle Kirrin
    https://www.audible.com/pd/Shadeslinger-Audiobook/B08V4MTZTP?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 2 min
  • Ses Nasies Trofee | Hardy Duvenhage

    Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die Ses Nasies Trofee, hierdie episode is Rugby intensief . Hardy gesels oor 'n paar dinge b y sy nuwe werk en gee ons 'n les in olie. Hugo vertel oor sy week by die werk, 'n tramatiese ervaring in sy lewe en gee advies vir single jong mans, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Join Afrikaanse Manne, op ons Six Nations Predictor-liga op Superbru! Jy kan ons pool hier vind: 
    https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611


    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Januarie se boek vir die maand:
    Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 3 min
  • WWII Samesweringsteorieë

    Hierdie is 'n lang een! Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor 'n paar samesweringsteorieë van Wêreld Oorlog 2. Ons  elkeen kry 'n kans om oor hulle eie teorieë te gesels . In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende teorieë, van Hitler tot Yamashita & Roosevelt daar tussen. Kom geniet hierdie episode saam ons, waar ons 'n "deep dive" in Wêreld Oorlog 2 doen, so vertel ons of julle dalk meer daar van wil leer of hoor.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Januarie se boek vir die maand:
    Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 41 min
  • Op julle Merke, Gereed, Go! | Christo Barnard

    Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Christo oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Christo chat vuur en vlam oor sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Christo Barnard | Links:
    Website:
    http://www.thequizmaster.co.za

    Pelorus Jack: Dolfuin Storie
    https://en.wikipedia.org/wiki/Pelorus_Jack

    Dr Andrew Huberman Podcast:
    https://youtube.com/@hubermanlab

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Januarie se boek vir die maand:
    Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 8 min
  • Rohan Davis | Onderhoud

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Rohan Davis.  Rohan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy musiek & lewe, hy vertel oor die planne vir 2023, sy nuwe song & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Rohan te kon praat oor sy bydra in die Afrikaanse Musiek wêreld , dankie aan Rohan vir die awesome onderhoud.
    Geniet die een saam ons!

    Rohan Davis| Links:
    Youtube:
    https://www.youtube.com/channel/UCXKK6FHI9y3sAkblPPkHO9g

    Instagram:
    https://www.instagram.com/rohan_davis/

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Join Afrikaanse Manne se Six Nations Predictor league on Superbru!
    Jy kan ons Pool hier kry:
    https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611

    Januarie se boek vir die maand:
    Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    50 min
  • Dis 2023! | Hardy Duvenhage

    Dis 2023!
    Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Hardy gesels oor 'n paar dinge & sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Januarie se boek vir die maand:
    Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp


    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    59 min
  • Kersfees Vol. 2 | Dewald Alberts

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos Ye se nuwe trends, Hierdie is ons Kersfees Special. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor Kersfees, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Desember se boek vir die maand:
    The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by  J. R. R. Tolkien
    https://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr
  • Bietjie Siek Tjomma | Hardy Duvenhage

    Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die siek wees, asook 'n paar stories daaroor. Hardy vra Hugo oor sy siek wees en gesels oor 'n paar vakansies. Hugo vetel 'n lekker storie en gee ook 'n trigger warning uit, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Volg Afrikaanse Manne op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Desember se boek vir die maand:
    The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by  J. R. R. Tolkien
    https://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr

About Afrikaanse Manne

From the publisher's feed

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir…