Afrikaanse Manne

Afrikaanse Manne

By Hugo SwanepoelSociety & Culture
Download on the App Store

Afrikaanse Manne episodes

  • Martin Schwella | Schink

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Martin Schwella van Schink. Martin gee ons die kans om hom uit te vra oor sy besigheid en teken werk by Schink, hy vertel ons oor sy twee boeke en al die great experiences in sy loopbaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Martin te kon praat oor die groot impak wat hy op die kuns wêreld het, dankie aan Martin vir die awesome onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    Martin  Schwella | Schink:
    Facebook:
    https://www.facebook.com/SchinkArt/?ref=page_internal
    Instagram:
    https://www.instagram.com/schinkart/
    Website:
    https://linktr.ee/Schink?fbclid=IwAR30J_MC27P5vm70pK0UZYzGgnTu4HhP-7zzjmSUtUNFuWA2cdqx8ImFOBo
    Youtube:
    https://www.youtube.com/channel/UCAFAVa5n-qv7l5AwDOsHnlQ

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Oktober se boek vir die maand:
    A Door into Time By Shawn Inmon
    https://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    58 min
  • Cowboys Mag Huil

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    September se boek vir die maand:
    World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
    https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op FACEBOOK
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 1 min
  • De Wet Kruger | Groot Oom John Tenoor

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band Groot Oom John Tenoor. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare as "base" speler vir die band, hy vertel ons oor hoe hulle getoer het en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon praat oor die groot impak wat hulle op punk rock musiek gehad het, dankie aan De Wet vir die awesome onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    De Wet Website:

    ⁠https://startingmyband.com/


    Groot Oom John Tenoor:
    Spotify:
    https://open.spotify.com/artist/6JT9m3NJiQXCfXVwdJXH06?si=KmTq_n97Q8O7beWIUjLfkA
    SoundCloud:
    https://on.soundcloud.com/cS9hR
    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
    September se boek vir die maand:
    World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
    https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr
  • 1 Jaar Herdenking

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Dewald & Hardy oor hulle podcast se 1 Jaar herdenking. Dewald vertel oor sy wille house party wat hy in matriek gegooi het, Hardy vertel ons die selfde storie maar uit sy oogpunt. Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    September se boek vir die maand:
    World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
    https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op FACEBOOK
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 4 min
  • Hello Vriendin! | Onderhoud

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Lara & Janie by Hello Vriendin. Ons gesels oor hulle podcast, musiek & lewens experiences. Lara share 'n storie oor haar studies en SA efficiency, Janie google 'n Nissan 1400 in die end show game. Hierdie was 'n algemene great chat en ons is dankbaar vir die onderhoud met Lara & Janie.
    Geniet die een saam ons.

    Hello Vriendin! Podcast Link:
    Spotify:
    https://open.spotify.com/show/2bsioOLJ7QLx7wadHpiQmI?si=VfyjGm9ARZW7veIBUnnElw

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
    https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640

    September se boek vir die maand:
    World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
    https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr
  • Riaan Cruywagen | Onderhoud

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Christo met die legende van Afrikaans homself, Riaan Cruywagen. Riaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare op die kasie, hy vertel ons oor hoe dinge verander het oor die laaste +50 jaar in die uitsaai wêreld en baie meer. Hierdie was 'n ongelooflike ervaring wat Hugo en Christo saam hulle vir altyd sal dra, dankie aan Riaan vir 'n fantastiese onderhoud!
    Geniet die een saam ons

    Riaan se Boek:
    Fees van die ongenooides - by P.G. du Plessis
    https://www.amazon.com/Fees-van-die-ongenooides-Afrikaans/dp/0624048373

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
    https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640

    Augustus se boek vir die maand:
    Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 1 min
  • Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 3 | Dewald Alberts

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, oefen programme en die donker kant van seksualiteit. Dewald vetel oor covid in sy lewe, mans wat ballgags gebruik en Hugo chat oor wat hy dink jy moet doen as jy begin oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
    https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640

    Augustus se boek vir die maand:
    Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 7 min
  • Skool Krete!

    Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die dae van skool krete, hulle sing 'n paar ook. Hardy vetel vuur en vlam oor werk en sy nuwe passie "wolke foto's". Hugo vetel 'n lekker storie oor hoekom on die volkslied moet sing in alle skole, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
    https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640

    Augustus se boek vir die maand:
    Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    59 min
  • Die Quizmaster

    Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die "Quizmaster" Christo! Christo vertel oor sy Quizes, hoe dit als begin het ens. en Hugo vertel vir Christo oor hoe die pod begin het wat hulle goal was met die pod. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za .
    Geniet die een saam ons.

    Christo se details:
    http://www.thequizmaster.co.za

    QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
    https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1659380519218

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    Augustus se boek vir die maand:
    Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 27 min
  • Bars 'n aar!

    Wat 'n lekker chat! Tannie Lucé kom kuier! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, Forex en club rugby. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor vorige verhoudings, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.

    Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
    https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

    QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
    https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640

    Augustus se boek vir die maand:
    Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman
    https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd!


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 2 min

About Afrikaanse Manne

From the publisher's feed

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir…