
Sign up to save your podcasts
Or


Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Dewald & Marcus oor self help en self help boeke, ons praat ook oor hoe belangrik dit is om self dissipline toe te pas in jou lewe. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en opns opinie oor boeke, gym en jou lewe.
Geniet die een saam ons.
Dewald Top 3 Boeke:
1. Jocko Willink - Extreme Ownership
https://www.google.com/books/edition/Extreme_Ownership/tpspDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=0
2. Paulo Coelho - The Alchemist
https://www.google.com/books/edition/The_Alchemist/pTr44Sx6oWQC?hl=en&gbpv=0
3. Jordan B. Peterson - 12 Rules for Life: An Antidote to Chaos
https://www.google.com/books/edition/12_Rules_for_Life/sxVHDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=0
Hugo Top 3 Boeke:
1. David Goggins - Can't Hurt Me
https://books.google.com/books/about/Can_t_Hurt_Me.html?id=OSchEAAAQBAJ&source=kp_book_description
2. Matthew McConaughey - Green Lights
https://www.google.com/books/edition/Greenlights/sULYDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=0
3.Rich Roll - Finding Ultra
https://www.google.com/books/edition/Finding_Ultra/I8hbtAHgYY4C?hl=en&gbpv=0
Marcus Top 3 Boeke:
1. James Clear - Atomic Habits
https://www.google.com/books/edition/Atomic_Habits/XfFvDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=0
2. Jordan B. Peterson - 12 Rules for Life: An Antidote to Chaos
https://www.google.com/books/edition/12_Rules_for_Life/sxVHDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=0
3. David Goggins - Can't Hurt Me
https://books.google.com/books/about/Can_t_Hurt_Me.html?id=OSchEAAAQBAJ&source=kp_book_description
Bonus Boeke:
1. George Samuel Clason - The Richest Man in Babylon
https://www.google.com/books/edition/The_Richest_Man_in_Babylon/wlQLrgEACAAJ?hl=en
2. Mihaly Csikszentmihalyi - Flow
https://www.google.com/books/edition/Flow/QVjPsd1UukEC?hl=en&gbpv=0
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640
Julie se boek vir die maand:
A Door Into Time - by Shawn Inmon
https://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-time
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos
www.afrikaansemanne.com
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, apple swaai en dronk stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor sy dronk jeug, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640
Julie se boek vir die maand:
A Door Into Time - by Shawn Inmon
https://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-time
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor Thailand en Thai Kultuur, ons praat ook oor Afrikaanse Kultuur en ons los die episode met 'n lekker trigger warning. Dewald vetel oor hoe hy tutor en gee 'n paar Afrikaanse Lesse. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640
Julie se boek vir die maand:
A Door Into Time - by Shawn Inmon
https://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-time
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Christo se details:
http://www.thequizmaster.co.za
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Vandag chat Hugo en Hardy oor kerk gaan dae toe hulle nog op skool was. Hardy share oor sy pakslae en movie aande, Hugo vetel 'n storie van hoe toe hy op skool was, baie fiets ry hoor! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n lekker stukkie melktert!
Geniet die een!
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Julie se boek vir die maand:
A Door Into Time - by Shawn Inmon
https://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-time
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Vandag chat Hugo en Hardy oor 'n die verassings wat by hulle werk vir hulle die week gewag het. Hardy share oor sy week van fix it 101, Hugo vetel 'n storie van hoe die week iemand baie nice by die werk was! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n lekker stukkie melktert!
Geniet die een!
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890
Junie se boek vir die maand:
Dungeon Lord - by Hugo Huesca
https://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884S
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor hulle verlede en hoe dit hulle vandag gemaak het wie hulle is. Dewald vetel oor dinge wat hy probeer het in sy lewe, en Hugo vetel oor goed hy wens hy vir sy 16jaarige self kon vetel, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890
Junie se boek vir die maand:
Dungeon Lord - by Hugo Huesca
https://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884S
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Vandag chat ek en Hardy oor 'n 1000 Ways to Die en 'n paar ander tv shows van back in the day. Hardy share oor sy week van koeie en gym, Hugo vetel 'n storie van hoe die polisie gemaak het dat hy nie kinder tv shows mag gekyk het nie! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie!
Geniet die een!
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890
Junie se boek vir die maand:
Dungeon Lord - by Hugo Huesca
https://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884S
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook!
Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan kry 'n roomys by Steers!
Geniet die een!
As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, gebruik die website vir beter inligting daaroor;
https://www.politicalcompass.org/test
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890
Junie se boek vir die maand:
Dungeon Lord - by Hugo Huesca
https://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884S
Volg ons op Facebook:
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&ref=content_filter
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Vandag chat ek en Hardy oor hoe ons almal verskil. Hardy share oor sy week van draf en rugby, Hugo vetel 'n storie oor 'n baie baie ou matras! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie!
Geniet die een!
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand
https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890
Christo se details:
http://www.thequizmaster.co.za
Mei se boek vir die maand:
The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turton
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_Hardcastle
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 2 | Dewald Alberts
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels ek en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, steroids en daai donker kant van jou brein. Dewald vetel oor dinge wat jy probeer in sy lewe, mense wat steroids reg kan gebruik en ek maak bietjie oop oor my slegte gewoontes, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
Dewald se boek:
The Undiscovered Self: The Dilemma of the Individual in Modern Society
- by C. G. Jung
https://www.amazon.com/Undiscovered-Self-Dilemma-Individual-Society/dp/0451217322
Mei se boek vir die maand:
The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turton
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_Hardcastle
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com
From the publisher's feed