Afrikaanse Manne

Afrikaanse Manne

By Hugo SwanepoelSociety & Culture
Download on the App Store

Afrikaanse Manne episodes

  • Koshuise is Weird | Hardy Duvenhage

    Koshuise is Weird | Hardy Duvenhage


    Vandag gesels ek en Hardy oor die dae van die koshuis en share 'n paar stories daaroor. Ek en Hardy gesels oor die lewe en raak so paar keur diep. Ons chat ook oor musiek en wat vir ons 'n mooi song is. Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag.
    Geniet die een!
    Maart se boek vir die maand:
    A Brief History of Seven Killings by Marlon James
    https://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 3 min
  • Kaptein Van Hunks & die Duiwel | Dewald Alberts

    Kaptein Van Hunks & die Duiwel | Dewald Alberts


    Vandag gesels ek en Dewald oor Suid Afrika se geskiedenis en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons 'n ou storie lees met die naam " Kaptein Van Hunks en die Duiwel". Ons gesels ook oor Ukraine en Russia, Canada se Trok bestuurders en gee ons opinie oor persoonlike waardes ens.
    Net 'n Nota:
    In die podcast gesels Dewald oor "snake island" hierdie is bevestig dat is false is, so ignoreer die deel.
    Geniet die een saam ons.
    Dewald se boek:
    Die Mooiste Afrikaanse Sprokies - Pieter W. Grobbelaar
    https://www.amazon.com/Die-Mooiste-Afrikaanse-Sprokies-Afrikaans/dp/0798142642
    Februarie se boek vir die maand:
    Finding Ultra - by Rich Roll https://www.richroll.com/shop/books/finding-ultra/
    Kaptein Van Hunks & die Duiwel:
    https://www.domestika.org/en/projects/671151-van-hunks-and-the-devil
    Dutch East India Company:
    https://en.wikipedia.org/wiki/Dutch_East_India_Company
    Ukraine & Russia :
    https://www.nytimes.com/live/2022/02/26/world/ukraine-russia-war
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 31 min
  • Die Biblioteek van Alexandria | Die Albertse

    Die Biblioteek van Alexandria | Die Albertse


    Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor die Biblioteek van Alexandria. Ons begin om daaroor te chat van al die verlore kennis, watse deel Rome daarin gehad het. In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics, van geloof tot Judas, Hitler & verder. Kom geniet hierdie episode saam ons, ons wil graag 'n "deep dive" in Julius Caesar en ander Rome leiers doen, so vetel ons of julle dalk meer daar van wil leer of hoor.
    Artikels oor Alexandria:
    No:1
    https://www.britannica.com/topic/Library-of-Alexandria
    No:2
    http://www.bede.org.uk/library.htm
    No:3
    https://en.wikipedia.org/wiki/Library_of_Alexandria
    Book oor die Nazi escape:
    The Ratline - Philippe Sands
    https://www.penguinrandomhouse.com/books/566224/the-ratline-by-philippe-sands/
    Netflix Series oor Rome:
    https://www.netflix.com/us/title/80096545?s=i&trkid=13747225&vlang=en&clip=81014090
    Februarie se boek vir die maand:
    Finding Ultra - by Rich Roll https://www.richroll.com/shop/books/finding-ultra/
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 24 min
  • Bart, Stuur Ons 'n Duif | Hardy Duvenhage

    Bart, Stuur Ons 'n Duif | Hardy Duvenhage


    Vandag gesels ek en Hardy oor side hustle jobs, die dae van extra geld maak. Ek en Hardy gesels oor passie, die lewe en raak so paar keur diep waar ons aan die hart-snare raak. Ons gee ons opinie oor vriende goed & sleg. Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, ons almal het 'n iemand nodig om te luister so dalk kan jy met hierdie connect. Geniet die een!
    Februarie se boek vir die maand:
    Finding Ultra - by Rich Roll https://www.richroll.com/shop/books/finding-ultra/
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd!

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 3 min
  • Hardy sê sy sê! | Hardy Duvenhage

    Hardy sê sy sê! | Hardy Duvenhage


    Vandag gesels ek en Hardy, of altans Hardy gesels en ek luister saam julle. Hardy vetel ons in detail oor sy laaste paar weke by die werk, die wille winter speeltyd daar in Kanada en great stories oor sy jongste seun! Hierdie was 'n lekker laid-back tiepe episode waar ons oor die mal in ons lewe gesels en net daaroor lag!
    Februarie se boek vir die maand:
    Finding Ultra - by Rich Roll https://www.richroll.com/shop/books/finding-ultra/
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 3 min
  • Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 1 | Dewald Alberts

    Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 1 | Dewald Alberts


    Wat 'n lekker chat. Vandag gesels ek en Dewald oor  belangrike dinge soos gesondheid, geld & verslawing. Dewald gee sy opinie oor dwelms & supplements ons chat ook oor die crypto mark wat erg verswak hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.
    Geniet die een saam ons.
    Dewald se boek:
    The Fourth Turning: An American Prophecy -
    https://www.amazon.com/Fourth-Turning-American-Prophecy-Rendezvous/dp/0767900464
    Februarie se boek vir die maand:
    Finding Ultra - by Rich Roll https://www.richroll.com/shop/books/finding-ultra/
    Ukraine Crypto Artikels:
    1. https://www.kyivpost.com/technology/ukraine-earns-400-million-in-bitcoin-investments-ranks-10th-globally.html
    2. https://amp.cnn.com/cnn/2022/01/20/europe/ukraine-russia-tensions-explainer-cmd-intl/index.html
    Hugo se opinie oor Supplements:
    https://regeneratemedicalconcierge.com/supplements-vs-food-the-truth-behind-multi-vitamins-and-eating-right/
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 30 min
  • Afrikaanse Manne Trailer

    Hierdie is Ons Trailer van episodes, luister volle episodes as julle meer wil hoor.

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 min
  • Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1

    Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1


    Vandag gesels ek en Dewald met 'n baie spesiale gas, Erika. Sy werk en bly vir jaar 7 jaar al in England waar jy betrokke is by groot events soos die Formula 1. Sy help met al die verskillede nageregte, sy vetel ons oor wat dit vat, hoeveel ure jy op jou voete spandeer en nog vele meer.
    Hierdie was ons eerste spesiale gas van baie wat die jaar kom. So baie dankie aan Erika wat tyd gemaak het om met my en Dewald te kon gesels.
    Erika se Netflix Series Recommendation:
    https://www.netflix.com/us/title/80211991?s=i&trkid=13747225&vlang=en&clip=81496968
    Januarie se boek vir die maand:
    Greenlights - Book by Matthew McConaughey
    https://greenlights.com
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    55 min
  • Vark Tjop, Wors & Hart | Hardy Duvenhage

    Vergeet wat jy weet van enige iets in die mediese veld, vandag gesels ek en Hardy oor als wat vark harte benodig en gee ons kak opinie. Ons chat oor kak memories van die verlede, raak moerse diep. Ons praat oor ook wat 'n skool of leier suksesvol maak.

    Join Afrikaanse Manne, my Currie Cup Premier Division league on Superbru! You can find my pool here:
    https://www.superbru.com/curriecup/?p=12421007
    or by downloading the Superbru app and searching for the pool with code:
    sodstuna

    Man met die Vark Hart:
    Artikel 1.
    https://amp.cnn.com/cnn/2022/01/15/opinions/pig-heart-transplant-big-deal-reiner/index.html
    Artikel 2.
    https://www.nature.com/articles/d41586-022-00111-9

    Januarie se boek vir die maand:

    Greenlights - Book by Matthew McConaughey
    https://greenlights.com

    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

    Enjoy soos altyd


    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 6 min
  • Winter Sprokiesverhaal | Hardy Duvenhage

    Winter Sprokiesverhaal | Hardy Duvenhage


    Hierdie een vat vas!
    Vandag is dit die winter man van Kanada, Hardy. Ons chat oor ons winter experiences hier in die koue, van -2 tot -50 en alles tussen in. Ons gesels ook oor die nuwe Curriebeker wat begin, ons het 'n Superbru pool wat jy kan join.
    Join Afrikaanse Manne, my Currie Cup Premier Division league on Superbru! You can find my pool here:
    https://www.superbru.com/curriecup/?p=12421007
    or by downloading the Superbru app and searching for the pool with code:
    sodstuna
    Trok bestuurder wat 110jr tronkstraf gekry het:https://abcnews.go.com/US/truck-drivers-sentence-lowered-10-years-originally-receiving/story?id=82010219
    Januarie se boek vir die maand:
    Greenlights - Book by Matthew McConaughey
    https://greenlights.com
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr

About Afrikaanse Manne

From the publisher's feed

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir…