Afrikaanse Manne

Afrikaanse Manne

By Hugo SwanepoelSociety & Culture
Download on the App Store

Afrikaanse Manne episodes

  • Nuwe Jaar = Nuwe Ek | Dewald Alberts

    Nuwe Jaar = Nuwe Ek | Dewald Alberts


    Voorspoed vir die nuwe jaar! Met 2022 op ons doen ek en Dewald 'n nuwe episode.
    Vandag chat ons oor die selfone, wat dit vat om 'n man te wees asook die nuwe chipswat uit gekom het. Hierdie is ons langste episode nog en ons is seker julle gaan dit geniet.
    Januarie se boek vir die maand:
    Greenlights - Book by Matthew McConaughey
    https://greenlights.com
    James Webb Telescope:
    https://www.jwst.nasa.gov
    Brein chip:
    https://interestingengineering.com/a-62-year-old-paralyzed-man-sent-out-his-first-tweet-with-brain-chip
    Volg ons op Facebook
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 55 min
  • Kersfees Vol. 1 | Hardy Duvenhage

    Kersfees Vol. 1 | Hardy Duvenhage


    Vandag op die Podcast het ons vir Hardy. Hierdie is ons Kersfees Special. Ons chat bietjie oor ander lande se Christmas traditions, daar is vreemde enes daar buite. Hardy vetel ons oor sy pet peeves as dit kom by takeout en wat is sy gunsteling winter drink!
    Link na die video van die plaas waar Hardy werk:
    https://youtu.be/Nc31MOh3NN8
    Volg ons op Facebook:
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 6 min
  • Die Boksburg Special | Nico Myburg

    Die Boksburg Special | Nico Myburg


    Op vandag se episode het ons vir Nicklaas. Ek ken die man al vir 17 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor sport, die krieket wat ons hartseer maak, UFC fights wat ons wil sien en baie meer.
    Ons gesels ook oor ons jong dae se gaming, GTA San Andreas, Rachet & Clank ens.
    Nico vetel my ook 'n sketchy storie van die verlede.
    Hier is die epipen scandal;
    https://snacksafely.com/2021/09/politics-and-greed-who-benefited-from-the-epipen-price-gouging-scandal/
    Hypersonic Missiles;
    https://www.businessinsider.com/china-and-russia-have-deployed-hypersonic-missiles-2021-12
    Die steelkool mines in China;
    https://amp.cnn.com/cnn/2021/10/20/business/china-coal-production-intl-hnk/index.html
    Volg ons op Facebook:
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel:
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 35 min
  • 'n Nuwe Era | Dewald Alberts

    'n Nuwe Era | Dewald Alberts


    Dis ek en Dewald vir nog 'n episode oor wat gaan in vandag se lewe aan. Lekker chat oor die tiepe biere wat ons geniet. Ons is die nuwe generasie, mors ona  teveel geld op aardse dinge? Spandeer ons teveel tyd op social media? Ons chat ook oor almal wat die 2022 Winter Olympics Boycott en ons persoonlike opinie oor China & Noord Korea.
    Boek Recommendation:
    In Order to Live: A North Korean Girl's Journey to Freedom - Yeonmi Park;
    https://www.amazon.com/dp/B0143PGHEU/ref=cm_sw_em_r_mt_dp_KX72B1G1VNJ3RBJXZN0X
    Dewald se gunsteling riff op die guitar;
    https://youtu.be/OlTrAwfASag
    Volg ons op Facebook:
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Youtube Channel;
    https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 44 min
  • Hou Jou Trane Terug | Hardy Duvenhage

    Hou Jou Trane Terug | Hardy Duvenhage


    Vandag het ek en Hardy 'n lekker opvang week. Ons chat oor Cloud based gaming, Rona en baie belangrik: sport. Vergeet wat jy weet van boer ek en Hardy is Farming Simulator Pro's ons is plaas manne. Die rugby van 2 weke maak my kinderlik gelukkig en Hardy huil weer oor Verstappen se swak bestuur werk. Hierdie was 'n lekker een!
    Volg ons op Facebook:
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
    Baie belangrike link:
    https://www.skysports.com/rugby-union/france-vs-new-zealand/100335
    Enjoy soos altyd.

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 4 min
  • Trigger Warning: Politiek Vol. 1 | Dewald Alberts

    Trigger Warning: Politiek Vol. 1 | Dewald Alberts


    Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook!
    Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, so as jy meer wil leer, luister ons Podcast.
    As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, gebruik die website vir beter inligting daaroor;
    https://www.politicalcompass.org/test
    Volg ons op Facebook:
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&ref=content_filter
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 21 min
  • Werk, Kerk & Orania | William Adendorff

    Werk, Kerk & Orania | William Adendorff


    Vandag gooi ons 'n special Podcast met 'n lang verlore maat. Ek en William chat oor die skooldae al die plekke wat ons al gewerk het, William chat oor sy kerk en hoe hy slegs op nagmaal daar is. Ons praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en geld eenheid.
    Wiki Page Link na Orania:
    https://en.wikipedia.org/wiki/Orania,_Northern_Cape
    Volg ons op Facebook:
    https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&ref=content_filter
    Enjoy soos altyd

    www.afrikaansemanne.com

    58 min
  • Die Hedgehog Cult | Hardy Duvenhage

    Die Hedgehog Cult | Hardy Duvenhage


    Ons is terug vir nog 'n episode. Hardy die rugby champ vertel ons 'n detail storie oor sy gross hedgehog. Ek vetel  van my en Nardus se eerste ontmoetting. Ons praat meer oor Nardus se WWE passie en hoe wild die tjom se moves was. Ons vetel ook oor die storie van Krugersdorp se wilde cult.
    Link:
    https://youtube.com/playlist?list=PLj57boHDzT4I9tth-tywwrMJiyouQJ4Nm
    As jy lus vir 'n paar lekker sport tips en ons kak opinie daaroor luister tot dien einde vir meer.
    Enjoy

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 2 min
  • Paranormal, Grotte & Déjà vu | Dewald Alberts

    Paranormal, Grotte & Déjà vu | Dewald Alberts


    My goeie vriend Dewald is terug vir nog 'n episode, ons chat oor my lekker trip na die Grand Canyon die weirdness van grotte. Ons chat ook oor die weird drome wat ek kry en hoekom Déjà vu jou soos 'n graaf in die gesig bliksem. Dewald vetel ook 'n moerse scary spook storie en die konsentrasie kampe in die Vrystaat.
    In die lekker gesels, praat on oor Lizzie van Zyl, as jy meer wil weet hier is die link na 'n Wiki;
    https://en.wikipedia.org/wiki/Lizzie_van_Zyl
    Geniet hierdie episode en soos altyd. Enjoy

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 15 min
  • Drink jou koffie soos 'n Man | Hardy Duvenhage

    Drink jou koffie soos 'n Man | Hardy Duvenhage


    Ek en baard bek Hardy gesels oor die goeie ou dae, vat ons 'n paar minute om als te onthou. Ons chat ook oor hoe  jy koffie deur jou neus kan filter en Hardy gee sy recommendations oor sy gunstelling series en hoekom hy dink "Squid Game" 'n klomp bok drolle is. Luister saam vir 'n lekker chat soos altyd. Enjoy 

    www.afrikaansemanne.com

    1 hr 6 min

About Afrikaanse Manne

From the publisher's feed

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir…