Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir... more
FAQs about Afrikaanse Manne:How many episodes does Afrikaanse Manne have?The podcast currently has 146 episodes available.
October 25, 2021Rugby, Rugby & DOTA? | Hardy DuvenhageRugby, Rugby & DOTA? | Hardy DuvenhageVergeet wat jy weet van sport, vandag praat ek en Hardy oor als wat sport is en gee ons kak opinie. DOTA maak dit ook in die chat maar ons almal weet Gaming is nie 'n regte sport nie. Ons eindig deur kak jokes oor Grey te maak want almal wou in daai sausage fest van skool wees, even die girls. Enjoy die chatwww.afrikaansemanne.com...more1h 5minPlay
October 18, 2021Mxit op my Blackberry! | Hardy DuvenhageMxit op my Blackberry! | Hardy DuvenhageVandag chat ek en Hardy oor skooldae en skelm streke. Onthou jy die dae van Mxit, 2go & BBM, toe jou ma jou kak gee oor daai chatrooms wat kinders ontvoer ? As dit 'n nee is dan is die episode nie vir jou nie. Legit befokte dae. Enjoywww.afrikaansemanne.com...more1h 21minPlay
October 11, 2021Ping Pong Trick-shot | Dewald AlbertsPing Pong Trick-shot | Dewald AlbertsThailand is 'n weird plek om jouself te vind, maar met hulle hoender pad thai en weird stripper-shows wonder jy soms hoekom jy ooit daar wou vakansie hou? Ek en Dewald gesels bietjie oor boeke, strippers en hoekom mense nie meer vandag wil werk nie. Ons like dit om almal te judge en ons opinie te gee! Enjoywww.afrikaansemanne.com...more1h 27minPlay
October 03, 2021Hitler was 'n D##s! | Dewald AlbertsHitler was 'n D##s! | Dewald AlbertsNa baie jare se whatsapps, facebooks en instagram likes besluit ek en Dewald om weer 'n paar chats te bou! Van skooldae tot boeke en als inbetween gesels ons 'n hond uit 'n appelkoos-boom uit.Live, Love, Laugh met 'n paar vloekwoorde.Enjoywww.afrikaansemanne.com...more1h 12minPlay
September 27, 2021Be Gentle: Ons Eerste keer | Hardy DuvenhageBe Gentle: Ons Eerste keer | Hardy DuvenhageNou hiertoe was 'n lekker chat met my pel Hardy. Van skool rugby tot my true van ons net lekker op. Wat wag volgende week!?Volg ons op Facebook:https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultEnjoy soos altyd.www.afrikaansemanne.com...more1hPlay
FAQs about Afrikaanse Manne:How many episodes does Afrikaanse Manne have?The podcast currently has 146 episodes available.