Prof. Elmien du Plessis, grondwetkenner wat die proses fyn dophou, sê sy verstaan nie waarom die datum vir eise spesifieke tot 1 Januarie 1800vervroeg is en hoe dit by die komitee se mandaat inpas nie.
--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.