Die ad hoc-komitee wat getaak is met die wysiging van artikel 25 van die Grondwet se sperdatum vir die afhandeling van hul werk was vandag, 31 Mei. Op die laaste nippertjie het die ANC verdere wysigings aan artikel 25 voorgestel.
--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.