Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agri South Africa (Agri SA) is a South African agricultural industry association, founded in 1904. It is a federal organisation, promoting the interests of its members – which it identifies as the sus... more
FAQs about Agri SA:How many episodes does Agri SA have?The podcast currently has 101 episodes available.
November 12, 2019Agri SA Kongres 2019: Episode 7: Dr Morné MostertMostert is Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan Universiteit Stellenbosch, die enigste instituut van sy soort in Afrika, en sy navorsing fokus op die toekomstige wêreld en die impak van die vierde industriële rewolusie op die wêreld. Hy verduidelik dat om oor die toekoms te dink anders is as om te peins oor die hede of verlede. Die manier waarop ons dink oor die toekoms verander deurentyd, en dit hou groot implikasies in vir besluitneming. As ‘n mens vrae vra oor die toekoms, dan verander die toekoms......more27minPlay

November 12, 2019Agri SA Kongres 2019: Episode 6: Hano JacobsDie hoof bedryfsamptenaar van Payteq, wat spesialiseer in die voorsiening van betalings- en rekeningoplossings, voer die gesprek verder oor tegnologie op die plaas. Payteq se fokus is op effektiewe betalingsisteme vir landbou. Volgens Jacobs is betalingstelsels die ruggraat vir enige ekonomie. Omdat die banksektor die afgelope ruk deur ‘n ongelooflike evolusie beweeg het, met die klem wat na digitale bankwese verskuif, het dit ‘n direkte invloed op die verbruiker as die eindbestemming van produksie....more23minPlay