Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 139 episodes available.
November 13, 2025Agriskoops - 13 November 2025Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons gesels verder oor grondgesondheid....more5minPlay
November 12, 2025Agriskoops - 12 November 2025Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons verder met ons programborg oor tegnologie-integrasie en –innovasie met sonkragoplossings in landbou....more4minPlay
November 11, 2025Agriskoops - 11 November 2025Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor ʼn data-opname-toepassing wat AgriSA bekend gestel het om sprinkaanuitbrekings in die land te monitor en bestuur....more6minPlay
November 10, 2025Agriskoops - 10 November 2025Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die impak van hierdie jaar se verwagte beter somergraanoes en die impak daarvan op voedselinflasie....more5minPlay
November 07, 2025Agriskoops - 07 November 2025Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die maatskappy Agrofi se hoenderboerdery....more5minPlay
November 06, 2025Agriskoops - 06 November 2025Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor grondgesondheid....more5minPlay
November 05, 2025Agriskoops - 05 November 2025Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor veediefstal en wat boere kan doen om hulself teen hierdie misdaad te beskerm....more5minPlay
November 04, 2025Agriskoops - 04 November 2025Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor Sauvignon Blanc Suid-Afrika se jaarlikse Seminaar en Algemene Jaarvergadering wat volgende Woensdag 12 November aangebied word en ʼn interessante bespreking oor miniraliteit in wyn....more5minPlay
November 03, 2025Agriskoops - 03 November 2025Jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker. Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor die G20-landboudialoog se besprekings wat hierdie maand aan die G20-leiersberaad as uitvloeisel voorgelê gaan word....more5minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 139 episodes available.