Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 172 episodes available.
February 06, 2026Agriskoops - 6 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Abdilahi Nuh. Hy is die stigter en uitvoerende hoof van die klimaattegnologie-firma Presto Innovations. Hy gesels oor klimaatsverandering en die rol van boere, entrepreneurs en die jeug om dit een te werk en groen ekonomiese projekte te dryf....more5minPlay
February 05, 2026Agriskoops - 5 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende direkteur van die landbouorganisasie Saai, doktor Theo de Jager. Hy gesels oor die rol van georganiseerde landbou organisasies en -strukture en waarvoor boere moet uitkyk wanneer hulle by hierdie strukture betrokke raak....more5minPlay
February 04, 2026Agriskoops - 4 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Abdilahi Nuh. Hy is die stigter en uitvoerende hoof van die klimaattegnologie-firma Presto Innovations. Hy gesels oor klimaatsverandering, die impak daarvan op Afrika en Afrika se boere en ook die rol wat die kontinent en boere kan speel om dit teen te werk....more5minPlay
February 03, 2026Agriskoops - 3 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Riana Lombard. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut, Sabi. Riana vertel meer oor die organisasie wat dan ook hierdie jaar hul 50ste bestaansjaar herdenk....more4minPlay
February 02, 2026Agriskoops - 2 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoofekonoom van die Landboubesigheidskamer van Suid-Afrika (Agbiz) Wandile Sihlobo. Hy gesels oor die uitdagings van verlede jaar in terme van die bek-en-klouseer uitbreking en die Departement van Landbou se plan om al die vee in die land teen die siekte in te ent....more4minPlay
January 30, 2026Agriskoops - 30 Januarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Edmund Terblance. Hy is die keldermeester van La Motte in die Wes-Kaap. Afgesien van die gevaar van brande in die gebied het hulle hierdie jaar vroeër begin oes as gewoonlik en sien hulle ook uit na ʼn goeie oes met ʼn gevolglike eindproduk....more5minPlay
January 29, 2026Agriskoops - 29 Januarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met doktor Theo de Jager. Hy is die uitvoerende direkteur van die landbouorganisasie Saai. Hy gesels oor die finansiële impak van die Bek-en-klouseer uitbreking op Suid-Afrikaanse boere....more5minPlay
January 28, 2026Agriskoops - 28 Januarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Bemarkings en Ontwikkelingsbestuurder vir Rovensa Next in Sub-Sahara Afrika, Stephan Marais. Hy gesels oor die belangrikheid van Kalium in plante. Hy vertel meer oor ʼn produk om plante se kaliumbehoeftes aan te spreek....more4minPlay
January 27, 2026Agriskoops - 27 Januarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Juandre Erasmus. Hy is die besigheids-ontwikkelingsbestuuder by die maatskappy Candi Solar. He gesels met ons hoe buigsame sonkragfinansieringsmodelle druk vir boere kan verminder deurdat dit ontwerp word rondom die realiteite van die landboubedryf....more6minPlay
January 26, 2026Agriskoops - 26 Januarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die Algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy vertel meer oor die organisasie se werk en hulle rol binne die Suid-Afrikaanse landbousektor....more5minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 172 episodes available.