Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 172 episodes available.
February 20, 2026Agriskoops - 20 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die wetenskapleier by CreditNature, Simon Morgan. Hy is ʼn paneellid by volgende week se Green Economy-beraad en gesels oor die belangrikheid en die proses om sekere gebiede weer vry te stel aan wild om sodoende die wêreld se biosekuriteit te bevorder. Hy gee ook ʼn oorsig van wat by volgende week se beraad verwag kan word....more5minPlay
February 19, 2026Agriskoops - 19 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile van den Berg. Hy is die Nasionale Agronomiebestuurder van Pioneer Suid-Afrika en gesels oor die Pioneer belofte. Wat is dit en wat beteken dit spesifiek vir boere?...more4minPlay
February 18, 2026Agriskoops - 18 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met professor Waldo Kruggell, ʼn ekonoom verbonde aan die Noordwes Universiteit. Hy gesels oor lesse wat Suid-Afrika kan leer uit Peru se uitvoere van bloubessies. Wat boere gedoen het aan hulle kant en wat die regering gedoen het in terme van beleid....more5minPlay
February 17, 2026Agriskoops - 17 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Rovensa Next is ‘n multi-nasionale maatskappy wat biologiese oplossings bied vir boere wat meer volhoubaar wil boer. Elsje deel belangrike inligting oor byvoegmiddels vir landbouchemie in die landboubespuitingsproses....more6minPlay
February 16, 2026Agriskoops - 16 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die wetenskapleier by CreditNature, Simon Morgan. Hy is ʼn paneellid by die komende Green Economy-beraad wat later hierdie maand aangebied word. Hy gesels oor die belangrikheid en die proses om sekere gebiede weer vry te stel aan wild en woude om sodoende die wêreld se biosekuriteit te bevorder....more5minPlay
February 13, 2026Agriskoops - 13 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende hoof van die landbou organisasie TLU SA, Bennie van Zyl en ook die voorsitter van Saai, doktor Theo de Jager, oor die bek-en-klouseer uitbreking. Ons hoor ook hulle reaksie op die minister van Landbou, John Steenhuisen, se ministeriële aksie taakgroep wat aangestel is om die krisis te bestuur....more5minPlay
February 12, 2026Agriskoops - 12 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops luister ons na die LUR van Landbou in die Wes-Kaap, Ivan Meyer. Die Departement van Landbou in die Wes-Kaap het verlede naweek tydens ʼn media-inligtingsessie sy planne bekend gemaak om boere in die provinsie teen bek-en-klouseer te beskerm. Dit volg nadat gevalle van die siekte onlangs in die provinsie aangemeld is....more5minPlay
February 11, 2026Agriskoops - 11 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Jaco Weideman van Rentech. Hy vertel ons meer oor die gebruik van sonkrag en sonpanele in jou boerdery. Sonpanele kan ʼn dubbele doel dien en nie net vir krag of kostebesparing met elektrisiteit nie. Dit kan ook ingespan word om onder andere gewasse in die skadu van die panele te groei....more4minPlay
February 10, 2026Agriskoops - 10 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Rovensa Next is ‘n multi-nasionale maatskappy wat biologiese oplossings bied vir boere wat meer volhoubaar wil boer. Elsje deel belangrike inligting oor byvoegmiddels vir landbouchemie in die landboubespuitingsproses....more6minPlay
February 09, 2026Agriskoops - 9 Februarie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met De Bruyn Myburgh. Hy is die Agronomiebestuurder vir Pannar Seed. Hy vertel meer oor Pannar se opwindende Extravaganzas. Boere kry waardevolle insigte om hul boerderybedrywighede te verbeter, en dit is ’n uitstekende geleentheid om met Pannar-verteenwoordigers, landboukundiges en mede-boere te netwerk....more5minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 172 episodes available.