Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 172 episodes available.
March 18, 2026Agriskoops - 18 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor die verbrakking van grond. Watter faktore lei tot grondverbrakking en watter produk het Rovensa Next beskikbaar om hiermee te help....more6minPlay
March 17, 2026Agriskoops - 17 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tiaan Barkhuizen. Hy is die 2025 TLU Jongboer van die Jaar. Hy het by die onlangse TLU SA Jongboerkonferensie ʼn boodskap vir alle jong boere in die land gedeel. Hy deel hoekom ʼn kompetisie soos hierdie van groot waarde vir jong boere is en wat hulle in die proses alles kan leer. Inskrywings is oop vir TLU SA se 2026 Jongboer van die Jaar-kompetisie en sluit op 19 Junie....more5minPlay
March 17, 2026Agriskoops - 17 March 2026On Agriskoops today: We talk to Desmond Irabor. He is the CEO and founder of the company Agrofi, part of the Ayemere Group. We talk about the challenges and opportunities within the egg production industry, especially in the South African market....more5minPlay
March 16, 2026Agriskoops - 16 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor die belangrikheid van grensbeheer op jou plaas om aanvalle te keer. DigitFMS bied ’n spesifieke intelligente CCTV-oplossing om ongenooide gaste op jou plaas te keer nog voor hulle die grens oorsteek na jou eiendom toe....more5minPlay
March 13, 2026Agriskoops - 13 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer oor die maatskappy, hoe hulle opsporingstelsels werk en wie almal daarby kan baat....more5minPlay
March 12, 2026Agriskoops - 12 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tharien Hendrikse. Sy is die Bemarking en Kommunikasie spesialis by Pioneer Suid-Afrika. Sy gesels oor Pioneer se nalatenskap en visie vir die toekoms en wat dit vir landbou beteken. Sy vertel hoe hulle as maatskappy ʼn ryke tradisie van 100-jarige waardes relevant vir moderne boere hou....more4minPlay
March 11, 2026Agriskoops - 11 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor die verbrakking van grond....more5minPlay
March 10, 2026Agriskoops - 10 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die takbestuurder by die George-tak van die maatskappy Herholdt's, Willie Kruger. Hy verduidelik hoe ʼn behoorlike sonkragstelsel nie net help met ʼn volhoubare boerdery nie, maar ook ʼn plaas se waarde kan verhoog....more5minPlay
March 09, 2026Agriskoops - 9 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Charl van der Merwe. Hy is ʼn ʼn landboukundige van die Vrystaatstreek by Pannar Seed. Hy vertel ons meer van hulle produkte en geleenthede waar boere eerstehands kan beleef hoe hierdie produkte werk....more5minPlay
March 06, 2026Agriskoops - 6 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag. Hy vertel meer oor die proses om ʼn sonkragstelsels op jou plaas te installeer, waarvoor jy alles moet oplet en hoe Infoled jou deur die proses kan help....more6minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 172 episodes available.