Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 92 episodes available.
December 17, 2025Agriskoops - 17 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag. Hy vertel meer oor die bekostigbaarheid van sonkrag vir landbou....more6minPlay
December 15, 2025Agriskoops - 15 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder van die maatskappy Rovensa Next. Sy verduidelik meer oor die pes-aartappelblaarmyner en Rovenza Next se biologiese insekdoder Bio-Neem. Hoe dit nie die omgewing besoedel nie en ook dat dit intensief getoets is voor dit aan die mark beskikbaar gestel is....more5minPlay
December 12, 2025Agriskoops - 12 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman van Baytrac oor hulle produk Spraytrac. Sy verduidelik hoe boere met hul spuitwerk kan baat by die gebruik van die produk, opleiding wat beskikbaar is en hoe dit op alle spuitmasjiene geïnstalleer kan word....more5minPlay
December 11, 2025Agriskoops - 11 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Wandile Sihlobo van die landbou-organisasie Agbiz oor hulle besigheidsentiment-indeks. Boere is oor die algemeen meer positief oor die huidige stand van landbou. Goeie nuus aan die einde van ʼn uitdagende landbou-jaar....more5minPlay
December 10, 2025Agriskoops - 10 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Jaco Weideman van Rentech. Hy vertel ons meer oor die gebruik van sonpanele in landbou. Sonpanele word nie net gebruik vir elektrisiteit nie, maar ook om plaaslike mikroklimate te beïnvloed – soos skaduwee, reflektiewe oppervlaktes of gedeeltelike sonplase om gewasgroei en waterdoeltreffendheid te verbeter....more5minPlay
December 09, 2025Agriskoops - 9 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met JK Basson van JK Basson Familie Trust van Darling in die Wes-Kaap oor melkboerdery. JK Basson boerdery is aangewys as die beste grootskaalse melkboerdery by die 2025 LNR Nasionale Meester-suiwelboertoekennings. Ons hoor by hom wat is hulle geheim om ʼn groot kudde doeltreffend te bestuur....more5minPlay
December 08, 2025Agriskoops - 8 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder van die maatskappy Rovensa Next. Sy verduidelik meer oor die pes aartappelblaarmyner en ʼn produk wat hulle beskikbaar het wat spesifiek teen dit werk....more6minPlay
December 05, 2025Agriskoops - 5 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman van Baytrac oor hulle produk Spraytrac. Sy verduidelik hoe boere met hul spuitwerk kan baat by die gebruik van die produk en hoe dit in die praktyk werk....more5minPlay
December 04, 2025Agriskoops - 4 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Wimpie van Niekerk. Hy is ʼn suiwelboer van Caledon in die Wes-Kaap. Hy is onlangs aangewys as die beste mediumskaal meester-suiwelboer van die Jaar by die 2025 Nasionale Meesters-suiwelboer toekennings. Ons gesels oor sy boerdery, die rol van suiwelboerdery as deel van landbou en die impak van bek-en-klouseer op suiwelboere....more6minPlay
December 03, 2025Agriskoops - 3 Desember 2025Op vandag se Agriskoops gesels ons met Marius van der Merwe van FarmRanger oor veediefstal en wat boere kan doen om hulself teen hierdie misdaad te beskerm. Ons hoor meer oor die reis agter die skep van FarmRanger se GPS Vee Sekuriteitshalsbande en hoe dit boere help....more5minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 92 episodes available.