Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.
July 23, 2026Agriskoops - 23 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende hoof van Mottech Water Management, Launce May. Hy verduidelik hoe die maatskappy se afstandmoniteringstelsels boere help om water- en energieverbruik te verminder terwyl die doeltreffendheid van hul besproeiingsbedrywighede verbeter word. May deel ook praktiese voorbeelde van hoe afstandmonitering 'n opbrengs op belegging lewer en verduidelik hoe die tegnologie aangepas is om plaaslike uitdagings soos onder andere kragonderbrekings oorkom....more7minPlay
July 22, 2026Agriskoops - 22 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile Jordaan van METOS SA. Hy vertel meer oor die samewerking tussen METOS SA en Aartappel SA. Hy gee ʼn oorsig waaroor dit presies gaan en wat die doel van die samewerking is. Hy verduidelik verder hoe die data wat verkry word, produsente help om beter besluite op hulle individuele plase te neem....more6minPlay
July 21, 2026Agriskoops - 21 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels oor wat die grootste voordeel is wat kliënte uit Baytrac se diensbenadering kry en hoe Baytrac langtermynverhoudings met kliënte op bou. Sy gee ook ʼn oorsig van hoe Baytrac kliënte se bekommernisse of uitdagings hanteer....more5minPlay
July 20, 2026Agriskoops - 20 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag. Hy gesels vandag oor ʼn aanbod van 'n gratis elektriese voertuig battery herlaaier en 'n gratis kunsmatige intelligensie agent....more6minPlay
July 17, 2026Agriskoops - 17 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Fritz Rexrodt van die maatskappy Swavet. Hy verduidelik die maatskappy se verbintenis tot sy belofte, “Your animals, our priority”, en beklemtoon sommige van die belangrikste Swavet-produkte waarvan boere moet weet. Hy bespreek ook hoe die maatskappy kleinskaalse en opkomende boere ondersteun deur middel van sy produkte, dienste en tegniese ondersteuning....more5minPlay
July 16, 2026Agriskoops - 16 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn Probe-konsultant by die maatskappy DFM Technologies, Lauren McMorran. Sy verduidelik wat die DFM-probes behels, hoe dit werk en hoe dit tot voordeel van klein tot groot boerderye ingespan kan word....more6minPlay
July 15, 2026Agriskoops - 15 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor die oordrag van landbougrond na nuwe eienaars en die gevaar wanneer hierdie grond nie reg benut word nie....more5minPlay
July 14, 2026Agriskoops - 14 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels oor hoe Baytrac kliente help wanneer ʼn voertuig gesteel word en hoekom vinnig reaksietyd belangrik is. Sy verduidelik ook hoe opsporingstegnologie kan help om diefstal te voorkom voordat dit gebeur....more5minPlay
July 13, 2026Agriskoops - 13 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van Herholdt's Group. Hy gesels oor die belangrikheid van elektriese infrastruktuur in energie- en sonkraginstallasies. Hy verduidelik hoekom elektriese infrastruktuur so belangrik is in energie- en sonkraginstallasies en hoe goeie elektriese ontwerp die prestasie van 'n energieprojek kan beïnvloed....more4minPlay
July 10, 2026Agriskoops - 10 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons: 'n gemeenskapsprojek wat deur samewerking tussen AfriForum, Saai en die Barolong Boo Seleka-kultuurgemeenskap voedselsekerheid, werksgeleenthede en hoop vir die gemeenskap in Thaba ’Nchu, buite Bloemfontein skep. Ons hoor hoe dié projek oor ses jaar ontwikkel het tot 'n suksesverhaal wat reeds skole, bejaardes en die breër gemeenskap bevoordeel....more6minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.