Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.
August 20, 2026Agriskoops - 20 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Sarel Bam van die maatskappy NuWater. Hy verduidelik waarom NuWater beskryf word as 'n slim waterbehandelingsmaatskappy wat die landbou-, mynbou-, industriële en munisipale sektore bedien. Hy bespreek ook tendense in waterbeskikbaarheid en -gehalte wat landbou regoor Suider-Afrika beïnvloed....more5minPlay
August 19, 2026Agriskoops - 19 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie net gemak nie, maar ook gemoedsrus vir verbruikers bied....more5minPlay
August 19, 2026Agriskoops - 19 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie net gemak nie, maar ook gemoedsrus vir verbruikers bied....more5minPlay
August 18, 2026Agriskoops - 18 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman, die verkoopsbestuurder by Baytrac. Sy gee 'n oorsig van vlootbestuurswenke wat plase en besighede kan help om geld te bespaar, en verduidelik hoe effektiewe vlootbestuur ook kliëntediens kan verbeter. Schoeman sluit die drie weke lange bespreking af met 'n laaste boodskap aan ons luisteraars oor die belangrikheid van volhoubare vlootbestuur....more5minPlay
August 17, 2026Agriskoops - 17 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van besigheidsontwikkeling by die maatskappy RenEnergy, Juandre Pitout. Hy gee ʼn oorsig wat boere moet oorweeg om te besluit om hulle plaas of onderneming van die kragnetwerk af te haal. Hy verduidelik hoe boere volhoubaar kan boer deur hul energie-verskaffing self te bestuur deur ten volle off-grid te gaan en hoe RenEnergy boere hiermee kan help....more6minPlay
August 14, 2026Agriskoops - 14 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoops- en bemarkingsbestuurder by die maatskappy Algar, Charlotte Esterhuizen. Sy gesels oor hulle oor veehanteringstoerusting en hoekom dit belangrik is om jou diere rustig te hanteer. Sy gee ’n oorsig van hulle nek- en lyfklamp en die belangrikheid van ’n goeie ontwerpte kraal. Algar is hierdie September by NAMPO kaap by staanplek D13....more5minPlay
August 13, 2026Agriskoops - 13 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Pretoria area bestuurder by DFM Technologies, Lawrence van der Westhuizen. Hy gesels oor die maatskappy se diens wat die hele Suid-Afrika en ook Suider-Afrika insluit. Hy gee verder ʼn oorsig van die voordele wat hierdie groot voetspoor van die maatskappy vir boere inhou....more5minPlay
August 12, 2026Agriskoops - 12 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Martin Booyens van die maatskappy InteliGro. Hy gesels oor die sterk El Niño wat voorspel word en hoe warm en droë toestande plantstress kan veroorsaak. Hy verduidelik hoekom platstress as die “stil dief van opbrengs” beskryf word. Hy gee verder ’n oorsig van produkte wat kan help met opbrengs nog voor plantsress ervaar word....more7minPlay
August 11, 2026Agriskoops - 11 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy gee 'n oorsig van vlootbestuurswenke wat plase en besighede kan help om geld te bespaar, en verduidelik hoe roete-optimalisering en gereelde voertuigonderhoud koste oor die lang termyn kan verminder....more5minPlay
August 07, 2026Agriskoops - 7 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besturende direkteur by AgriSeker, Reinhard Kuschke. Augustus is 'n belangrike voorseisoen-maand en Reinhard gee ʼn oorsig oor hoe boere en produsente hulle risiko's beter bestuur voordat die seisoen begin. Hy gee ook praktiese raad vir produsente wat nou hul beplanning en versekeringsdekking vir die komende seisoen finaliseer....more6minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.