Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.
August 06, 2026Agriskoops - 6 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Projekontwikkeling- en Projekbestuursleier by Candi Solar, Conrad Coertze. Hy gesels oor seisoenale verskille met die gebruik van sonkrag. Hy gee ʼn oorsaak van redes waarom ʼn sonkragstelsel soms onderpresteer en hoekom dit belangrik is om jou stelsel gereeld en behoorlik te moniteer. Hy verduidelik hoe Candi Solar kliënte hiermee bystaan....more6minPlay
August 05, 2026Agriskoops - 5 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die direkteur bemarking en tegnies by die maatskappy World Focus Agri, At van Schalkwyk. Hy verduidelik oor plantenergie en die belangrikheid daarvan in landbou. Hy gee ʼn oorsig van wat plantenergie en plantenergiebestuur behels en hoe dit kan bydrae tot ʼn beter oes en gevolglik beter inkomste....more6minPlay
August 04, 2026Agriskoops - 4 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy gee 'n oorsig van vlootbestuurswenke wat plase en besighede kan help om geld te bespaar en verduidelik hoekom effektiewe vlootbestuur nie net vir groot maatskappye is nie. Sy bespreek ook hoe Baytrac boere, klein besighede en groter maatskappye kan help om hul brandstofkoste te verminder en hul voertuie meer doeltreffend te bestuur....more5minPlay
August 03, 2026Agriskoops - 3 Augustus 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor die gemoedsrus wat data en bewyse ʼn boer bied in terme van beskerming van sy eiendom, sy gesin en sy plaaswerkers. Hy verduidelik ook hoe opnames, wolkberging en afstandsmonitering boere help om sterker bewyse te hê en ’n meer volledige prentjie van ’n insident te bou....more5minPlay
July 31, 2026Agriskoops - 31 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase, groot woonkomplekse en besighede. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie net gemak nie, maar ook gemoedsrus vir verbruikers bied....more5minPlay
July 30, 2026Agriskoops - 30 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy gesels oor hoe hulle saam met boere werk om hul boerderye winsgewend en gesond te hou. Hy gee ʼn oorsig van die maatskappy se posisie in die mark en van die produkte wat hulle bied....more6minPlay
July 29, 2026Agriskoops - 29 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Streeksontwikkelings- en Bemarkingsverteenwoordiger by Nutrico, Kenny Beeton. Hy bespreek die belangrikheid van die gebruik van 'n hoëgehalte-spuitwaterbyvoegmiddel in landbou en verduidelik die rol wat byvoegmiddels speel in die verbetering van spuitprestasie. Beeton gee ook 'n oorsig van Nutrico se Absorpt-byvoegmiddel en hoe dit in produsente se spuitprogramme geïnkorporeer kan word....more6minPlay
July 28, 2026Agriskoops - 28 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Adele du Toit van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad. Sy verduidelik waarom die beskerming van die oorsprong van Rooibos toenemend belangrik word namate internasionale vraag aanhou groei. Du Toit bespreek die waarde van die beskerming van Rooibos as 'n unieke Suid-Afrikaanse produk, en waarom die behoud van die egtheid daarvan noodsaaklik is vir die toekoms van die bedryf en die voortgesette sukses van sy uitvoermarkte...more5minPlay
July 27, 2026Agriskoops - 27 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy vertel meer hoe sonkrag hoe sonkrag jou besigheid se balansstaat kan transformeer. Hy verduidelik ook watter ander positiewe impakte sonkrag op 'n besigheid het, veral met betrekking tot sy beeld en volhoubaarheidsprofiel....more5minPlay
July 24, 2026Agriskoops - 24 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met dr. Gerhard Verdoorn van CropLife SA. Hy bespreek 'n inisiatief wat boere in Noordwes, Mpumalanga en Limpopo toelaat om gratis van verouderde plaagdoders ontslae te raak. Hy verduidelik wat boere moet weet oor hoe om dit veilig aan CropLife SA oor te handig en wat met die produkte gebeur sodra dit na die fasiliteit geneem word om vernietig te word....more5minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.