Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.
July 09, 2026Agriskoops - 9 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tanja Potgieter van die maatskappy InteliGro. Sy gesels oor die jeug in landbou en hoe vroeë blootstelling die volgende geslag landbouleiers kweek. Sy gee ʼn oorsig van die belangrikheid van praktiese blootstelling aan lanbou, hoe innovasie en ervaring mekaar ontmoet en deel ook ’n belangrike boodskap vir jongmense oor ’n moontlike loopbaantoekoms in landbou....more5minPlay
July 08, 2026Agriskoops - 8 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met dr. Gerhard Verdoorn van CropLife SA. Hy bespreek 'n inisiatief wat boere in Noordwes, Mpumalanga en Limpopo toelaat om gratis van verouderde plaagdoders ontslae te raak. Hy verduidelik wat boere moet weet oor hoe om dit veilig aan CropLife SA oor te handig....more5minPlay
July 07, 2026Agriskoops - 7 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels oor die belangrikheid van reaksietyd wanneer dit kom by opsporings- en vlootbestuurskwessies. Sy verduidelik ook wat kliënte kan verwag wanneer hulle Baytrac vir ondersteuning kontak....more5minPlay
July 06, 2026Agriskoops - 6 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Projekontwikkeling- en Projekbestuursleier by Candi Solar, Conrad Coertze. Hy gesels oor energie wat een van die grootste bedryfsrisiko’s in die landbou geword het, weens die stygende koste van kragvoorsiening en brandstof. Hy verduidelik watter boerdery-aktiwiteite die meeste deur stygende diesel- en elektrisiteitskoste geraak word en hoe sonkrag ʼn al hoe groter rol in landbou in die toekoms sal speel....more6minPlay
July 03, 2026Agriskoops - 3 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile Jordaan van METOS SA. Hy vertel meer oor die belangrikheid van weerdata vir landbou. Hy verduidelik hoe boere tans anders na weerdata kyk as tien jaar gelede en hoekom veral hiper-gelokaliseerde weerdata boere help om hul spuitvensters en hul boerdery in die algemeen beter te bestuur....more5minPlay
July 02, 2026Agriskoops - 2 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor onbetroubare tradisionele sekuriteit soos heinings, alarms, gewapende reaksie teenoor meer moderne oplossings....more5minPlay
July 01, 2026Agriskoops - 1 Julie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die direkteur bemarking en tegnies by die maatskappy World Focus Agri, At van Schalkwyk. Hy verduidelik die konsep Geintegreede Plantenergiebestuur en hoe World Focus Agri boere bystaan met die proses deur middel van spesifieke produkte....more6minPlay
June 30, 2026Agriskoops - 30 Junie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nico Barnard by Pannar Seed. Hy is ʼn Streekslandboukundige vir die sentrale streke van die land. Nico vertel meer oor mielieverbouing en wat nodig is om maksimum opbrengste te verseker....more6minPlay
June 29, 2026Agriskoops - 29 Junie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy vertel meer hoe sonkrag brandstofkostes kan teenwerk en plaasproduktiwiteit kan verhoog. Behalwe vir die vermindering van brandstofkoste hou sonkragstelsels ook ander voordele vir plase in....more6minPlay
June 26, 2026Agriskoops - 26 Junie 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer oor fosfor, een van die belangrikste voedingselemente vir plante. Sy gee ʼn oorsig van Rovensa Next se biostimulant, Cosmoroot, hoe dit werk en ook hoe dit deur middel van proewe deeglik getoets is as ʼn ideale oplossing vir boere....more6minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.