Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 172 episodes available.
April 01, 2026Agriskoops - 1 April 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met At van Schalkwyk. Hy is die bemarkingsdirekteur by die maatskappy World Focus Agri. Hy vertel ons meer oor mikrofyn kalk en gips, die voordele om dit te gebruik en waar dit gebruik word....more6minPlay
March 31, 2026Agriskoops - 31 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met die takbestuurder by die George-tak van die maatskappy Herholdt's Group, Willie Kruger. Hy verduidelik hoe ‘n goeie sonkragstelsel jou geld kan spaar op die plaas, veral in terme van pompe en besproeiing; en wat belangrik is wanneer jy jou stelsel ontwerp en kies....more6minPlay
March 30, 2026Agriskoops - 30 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tharien Hendrikse. Sy is die Bemarking en Kommunikasie spesialis by Pioneer Suid-Afrika. Sy gesels oor die Verhouding tussen boere en Pioneer Suid-Afrika se verkoopspan en die maatskappy se besondere "Long Look Business Philosophy"....more5minPlay
March 27, 2026Agriskoops - 27 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer oor Baytrack se persoonlike opsporingstelsels. Die stelsels help boerderye en ander besighede om meer doeltreffend te werk en is maklik om te installeer en gebruik....more4minPlay
March 26, 2026Agriskoops - 26 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met , Juandre Erasmus. Hy is die besigheids-ontwikkelingsbestuuder by die maatskappy Candi Solar. Hy gesels met ons hoe buigsame sonkragfinansieringsmodelle druk vir boere kan verminder deurdat dit ontwerp word rondom die realiteite van die landboubedryf....more6minPlay
March 25, 2026Agriskoops - 25 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor die verbrakking van grond. Watter faktore lei tot grondverbrakking en watter produk het Rovensa Next beskikbaar om hiermee te help....more6minPlay
March 24, 2026Agriskoops - 24 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Michael Esmeraldo. Hy is die sekretaris-tesourier by die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut (SABI). Hy vertel ons meer van opleiding en die verspreiding van kennis in die besproeiingsbedryf wat ’n kernfokus vir SABI is. Hy verduidelik dat dit vir hulle belangrik is dat opleiding op grondvlak uitkom by die persone wat daagliks met besproeiingstoerusting werk....more4minPlay
March 23, 2026Agriskoops - 23 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy vertel meer oor die veiligheid van varkvleis en hoe gesonde diere gelykstaande is aan verantwoordelike produksie. Wat doen Suid-Afrikaanse varkboere om hulle diere gesond te hou....more5minPlay
March 20, 2026Agriskoops - 20 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer oor Baytrack se persoonlike opsporingstelsels. Sy deel ook wat Baytrac van ander opsporingsmaatskappye onderskei....more5minPlay
March 19, 2026Agriskoops - 19 Maart 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tharien Hendrikse. Sy is die Bemarking en Kommunikasie spesialis by Pioneer Suid-Afrika. Sy gesels oor die Verhouding tussen boere en Pioneer Suid-Afrika se verkoopspan en die maatskappy se besondere "Long Look Business Philosophy"....more5minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 172 episodes available.