Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, b... more
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.
May 14, 2026Agriskoops - 14 Mei 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Daneel Fourie by Pioneer Seeds in Suid-Afrika. Hy vertel meer oor Pioneer se stalletjie by hierdie jaar se NAMPO-skou wat tans aan die gang is in Bothaville in die Vrystaat. Hy gee ʼn oorsig van hoe hulle stalletjie hierdie jaar verskil van vorige jare en spesifiek ook watter rol Pioneer se 100-jaar mylpaal by julle teenwoordigheid by NAMPO hierdie jaar speel....more5minPlay
May 13, 2026Agriskoops - 13 Mei 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag. Hy vertel meer oor Infoled se Solar Bonus produk, wie veral daarby kan baat vind en hoe die maatskappy help met die onderhoud en monitering van die stelsel....more5minPlay
May 12, 2026Agriskoops - 12 Mei 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Junior Nel. Hy is die hoof van ingenieurswese by NuWater Systems. Hy gesels met ons oor die siekte Phytophthora in water. Hy verduidelik ook hoe mens hierdie siekte en ander uit jou water kan hou en wat doen UF en RO in terme van watergehalte....more4minPlay
May 11, 2026Agriskoops - 11 Mei 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van Herholdt's Group. Hy verduidelik wat ‘n ideale energie-oplossing vir vandag se boerdery behels, hoe Herholdt's boere met gepaste oplossings vir hul plase help en wat dit beteken wanneer ʼn boer met Herhorldt’s Group as langtermyn-vennoot werk....more5minPlay
May 08, 2026Agriskoops - 08 Mei 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels oor padveiligheid en tegnologie wat besighede help om hul voertuie en bestuurders beter te bestuur. Sy verduidelik waarom dit so belangrik, veral in Suid-Afrika, en hoe Baytrac se kamera-oplossings verskil van 'n gewone paneelbord kamera of te wel dashcam....more5minPlay
May 07, 2026Agriskoops - 07 Mei 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor veiligheid op groot en afgeleë plase of afgeleë areas op jou plaas waar daar nie toegang tot elektrisiteit is nie. Hulle bied unieke oplossings om hiermee te help....more5minPlay
May 06, 2026Agriskoops - 06 Mei 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn veekundige van Feedtek, Carina le Roux. Carina vertel ons meer oor Feedtek en wat hulle boere bied. Sy gee ook ʼn oorsig wat boere kan verwag by die Feedtek uitstalling by volgende week se Nampo Oesdag....more5minPlay
May 05, 2026Agriskoops - 05 Mei 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Hein van Graan van SABI. Hy verduidelik die belangrikheid van besproeiingskedulering en die rol van ’n goeie besproeiingsisteem met besproeiingskedulering. Hy gee ook ’n oorsig van grondvogmonitering en outomatisering in hierdie proses....more5minPlay
May 04, 2026Agriskoops - 4 Mei 2026Op vandag se Agriskoops: Ons gesels met Kerry Rowlands van Pannar Seed, 'n veldlandboukundige gebaseer in KwaZulu-Natal. Sy deel insigte oor die belangrikheid van mieliekuilvoer en verduidelik die belangrikste stappe om hoëgehalte-kuilvoer te bereik, van plant en vroeë bestuur tot oes en finale produksie....more7minPlay
April 30, 2026Agriskoops - 30 April 2026Op vandag se Agriskoops gesels ons met Junior Nel. Hy is die hoof van ingenieurswese by NuWater Systems. Hy gesels met ons oor hoekom waterbestuur vandag so krities vir boere is. Hy verduidelik van die risiko’s wanneer ʼn boer swak water gebruik en gee ʼn oorsig van die rol van watergehalte in gewasproduksie....more5minPlay
FAQs about Agriskoops (Afrikaans):How many episodes does Agriskoops (Afrikaans) have?The podcast currently has 219 episodes available.