Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
May 03, 2021Menslike aanrakingDr. Hannetjie van Zyl-Edeling, 'n sielkundige, praat oor stres en menslike aanraking, en wat gebeur in die pandemie wanneer ons moet afstand hou....more13minPlay
May 03, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1169Kardoes ry na Sebastiaan toe, maar val in ‘n sloot vas. Gelukkig is Abel daar om te help... met ‘n doel....more6minPlay
April 30, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1168Nadia daag onverwags by die biblioteek op waar sy Shoki raakloop. Sy vertrou nie die vrede met Nadia nie......more6minPlay
April 30, 2021Antoinette sê... 30 April 2021Antoinette Pienaar sê soos ons regmaak vir hibernasie, moet ons nou al seker maak ons lag-sak is vol van lag-dinge....more10minPlay
April 28, 2021Van waar, Gehasie? 28 April 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die vanne Coreejes en Coerecius....more11minPlay
April 28, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1167Nicolene en die superaantreklike Lourens ontmoet in die biblioteek, en die hele dorp skinder oor die hitte tussen hulle!...more6minPlay
April 28, 2021Maniere, maniere! 28 April 2021Redakteur en TV-aanbieder Kay Karriem praat oor sosiale media "influencers."...more16minPlay
April 27, 2021Wees die ligStephanie Henderson is 'n stigterslid van Ma’s vir Wellington en is ook betrokke Wees die lig-inisiatief op Wellington. Skole, kerke en gemeenskapslede werk saam om die strate en bome van Wellington tussen 3 en 23 Mei geel te maak. Geel verteenwoordig hoop en lig, en dit is wat hulle wil bereik – hulle wil hoop skep onder die mense van Wellington....more12minPlay
April 27, 2021Wolf, wolf hoe laat is dit? 27 April 2021Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se department dierkunde praat oor steenkool in Suid-Afrika. Suid-Afrika is die 24ste grootste land in die wêreld, maar ons is agste op die lys vanm lande met die meeste steenkool. Hoekom het Suid-Afrika soveel steenkool?...more13minPlay
April 26, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1166Kardoes en antie Mavis jaag Abel by Katswink weg, wat daar moeilikheid soek....more6minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.