Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
May 18, 2021Wolf, wolf hoe laat is dit? 18 Mei 2021Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se department dierkunde vertel hoeveel dinosouriërfossiele daar in Suid-Afrika is, en hoe jammer dit is dat die enigste dinosouriërs wat Suid-Afrikaners ken, Amerikaans is....more13minPlay
May 17, 2021Lindie StrydomAktrise Lindie Strydom vertel wat haar motiveer, en hoe sy positief te bly....more13minPlay
May 17, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1175Nadia ontmoet Lourens, en herken hom van iewers af. Daar is ‘n ongeluk op Skilderkrans......more6minPlay
May 14, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1174Kardoesie en Shoki vier Katswink se heropening, maar wanneer Nadia daar aankom, het sy raad wat albei se monde laat oopval....more6minPlay
May 13, 2021Ma skryf matriek saam met dogtersMaria 'Daisy' Davids van die Strand in die Wes-Kaap het op 49-jarige ouderdom haar matriek voltooi saam met haar twee dogters. Sy deel haar storie....more11minPlay
May 12, 2021Van waar, Gehasie? 12 Mei 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Peterson....more11minPlay
May 12, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1173Nadia vra Mavis om haar fortuin te lees, en neem ‘n radikale besluit....more6minPlay
May 12, 2021Maniere, maniere! 12 Mei 2021Kay Karriem verduidelik hoe om geld te verdien deur net lekker te sit en eet....more10minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.