Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
May 26, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1179Nadia en Beverly takel mekaar met mening oor hulle gevoelens vir Sebastiaan, wat tot ‘n skeuring lei....more6minPlay
May 26, 2021Maniere, maniere! 26 Mei 2021Redakteur en TV-aanbieder Kay Karriem vertel wat jou selfies van jou verklap....more8minPlay
May 25, 2021Wolf, wolf, hoe laat is dit? 25 Mei 2021Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se department dierkunde praat oor die ontstaan van dinosouriërs....more14minPlay
May 24, 2021SwirlAktrise en rolprentvervaardiger, Quanita Adams, het onlangs haar eerste rolprent, SWIRL, vervaardig. Sy vertel vir Amore Bekker van die swirl-kous, en hoe mense mekaar oordeel oor hulle hare....more15minPlay
May 24, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1178Nicolene ry met die Weltevredenpad Skilderkrans toe om uit te vind wat verkeerd is met Abel. Dan daag Kardoesie met ‘n uitnodiging op......more6minPlay
May 21, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1177Nadia en Nicolene vlieg mekaar in by die biblioteek, en Shoki haal hulle uitmekaar. Dan sien hulle Abel soos die duiwel by die biblioteek verbyjaag....more6minPlay
May 21, 2021Antoinette sê... 21 Mei 2021Antoinette Pienaar praat oor haar liefde vir Karoo-Afrikaans of Karoofrikaans. Sy sê hulle praat die taal kleurvol om die vaal landskap op te tower....more13minPlay
May 19, 2021Van waar, Gehasie? 19 Mei 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Spies....more10minPlay
May 19, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1176Alida en Shoki spekuleer oor presies wat Lourens op die dorp soek....more6minPlay
May 19, 2021Maniere, maniere! 19 Mei 2021Redakteur en TV-aanbieder Kay Karriem praat oor sosiale mediaprotokol....more8minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.