Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
June 04, 2021Antoinette sê... 4 Junie 2021Antoinette Pienaar deel haar Handleiding vir Hibernasie Deel 2....more10minPlay
June 02, 2021Van waar, Gehasie? 2 Junie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Ferreira....more11minPlay
June 02, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1182Nicole besluit om Lourens met ‘n dadeltert te verras, want Sebastiaan is mos weg. Maar dan daag ‘n onverwagse besoeker op......more6minPlay
June 02, 2021Maniere, maniere! 2 Junie 2021Redakteur en TV-aanbieder Kay Karriem vertel hoe sosiale media verhoudings kan beïnvloed....more10minPlay
June 01, 2021Wolf, wolf hoe laat is dit? 1 Junie 2021Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se department dierkunde praat oor visfossiele....more12minPlay
May 31, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1181Abel drink koffie in Katswink, en gee Shoki raad oor hoe om klante terug te kry ná die ramp met die koek. Die volgende dag is Sebastiaan geskok wanneer hy nuus direk van Abel verneem....more6minPlay
May 28, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1180Abel drink koffie in Katswink, en gee Shoki raad oor hoe om klante terug te kry ná die ramp met die koek. Die volgende dag is Sebastiaan geskok wanneer hy nuus direk van Abel verneem....more6minPlay
May 28, 2021Antoinette sê... 28 Mei 2021Amore vertel hoe sy deur 'n skilpad aangeval is, en Antoinette Pienaar vra wat jy met jou hande gaan maak hierdie winter....more9minPlay
May 26, 2021Van waar, Gehasie? 26 Mei 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Lindeque....more11minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.