Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
June 22, 2021The Cape Flats DreamerBafana Bafana speler Cole Alexander gesels met Amore Bekker oor sy lewe en wat aanleiding gegee het tot die vrystelling van 'n kinderboek, The Cape Flats Dreamer....more13minPlay
June 22, 2021Wolf, wolf hoe laat is dit? 22 Junie 2021Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se department dierkunde praat oor aapmense en oermense....more13minPlay
June 21, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1190Shoki en Kardoes gaan kyk na die nuwe huis wat hulle beplan om te koop, maar sal hy genoeg moed hê om die groot vraag weer te vra?...more6minPlay
June 18, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1189Lourens vertel vir Nicole dat hy baie bekommerd is oor Abel se vreemde optrede, en antie Mavis doen navraag oor Lourens se verlede....more6minPlay
June 18, 2021Antoinette sê... 18 Junie 2021Antoinette Pienaar sê dis lamtyd op Theefontein!...more11minPlay
June 17, 2021Dokumentêre film oor droogteIlze Myburgh, 'n onafhanklike filmmaker, het 'n gratis dokumentêre film aanlyn vrygestel om bewusmaking oor die droogte in Suid-Afrika te skep....more8minPlay
June 16, 2021Van waar, Gehasie? 16 Junie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Visagie....more13minPlay
June 16, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1188Sebastiaan en Beverly kom op die plaas aan waar sy vrou Annie ses jaar gelede in die huis doodgebrand het....more6minPlay
June 16, 2021Maniere, maniere 16 Junie 2021Redakteur en TV-aanbieder Kay Karriem praat oor vlerksleepwebwerwe en -toepassings....more8minPlay
June 15, 2021Wolf, wolf hoe laat is dit? 15 Junie 2021Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se department dierkunde praat oor die oorsprong van soogdiere....more13minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.