Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
July 07, 2021Van waar, Gehasie? 7 Julie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Kühn....more13minPlay
July 07, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1197Sebastiaan sit die wewenaar en sy lastige kalkoene eens en vir altyd op hulle plek. Abel daag met ‘n vreemde storie by antie Mavis op....more6minPlay
July 07, 2021Mens in konteks 7 Julie 2021Antropoloog dr. Jess Auerbach verduidelik wat antroplogie is. Sy gee ons 'n inleiding tot die wonderlike wêreld van menskunde....more7minPlay
July 06, 2021Dr. Mervyn CoetzeeDr. Mervyn Coetzee, oorspronklik van Bontehewuwel op die Kaapse Vlakte, is 54 jaar oud. Hy het onlangs sy doktorsgraad in opvoedkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland verwerf. Sy lewe tot dusvêr was nie maklik nie. Amore Bekker gesels met hom oor sy pad tot sukses....more13minPlay
July 06, 2021Op horings 6 Julie 2021Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, gesels oor die ontwikkeling van die renoster....more12minPlay
July 05, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1196Bart kom agter dat die nuweling op die dorp, Gustav Beyers, gekeer het dat hy rugprobleme kry. Maar Bart is ongedurig, wy wil ‘n groot verandering aanbring....more7minPlay
July 02, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1195Colette werk aan haar nuwe boekwinkel wanneer Beverly daar opdaag met nuus oor die bulletjies, en Bart Colette na hulle nuwe huis neem, met katastrofiese gevolge......more7minPlay
July 02, 2021Antoinette sê... 2 Julie 2021Antoinette Pienaar vra: Waarheen sal jy gaan as die Booitjie na Kammaland joune was?...more11minPlay
June 30, 2021Van waar, Gehasie? 30 Junie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Barnard....more10minPlay
June 30, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1194Nicole en Lourens gaan see toe en geniet die vryheid van die strand, maar dan gebeur ‘n spokerige ding met hulle......more8minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.