Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
July 22, 2021Jason de Vries se voedselprojekJason de Vries van Happy Valley op die Kaapse vlakte het in Mei 2020 op Facebook gesmeek dat mense hom help met kos, maar hy het nie in sy wildste drome gedink dat dit sy swaarkry sal wees wat ander se swaarkry sal verlig nie. Jason het soos baie ander mense sy werk tydens die inperking verloor en moes noodgedwonge bakhand staan om sy gesin se mae vol te maak. ‘n Skenking van R10 000 het nie net 'n ommeswaai in Jason se lewe beteken nie, maar ook in dié van vele ander mense. Jason het 'n projek begin waar hy kospakkies aan behoeftiges uitdeel. Hy het intussen ook 'n gedeelte van sy huis in ‘n biblioteek omskep waar kinders ook breinkos kan kry....more10minPlay
July 21, 2021Van waar, Gehasie? 21 Julie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Johnson....more13minPlay
July 21, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1203Bart en Colette is in hulle noppies met hulle nuwe huis, wanneer Colette se rug weer probleme gee. Intussen daag Abel op en vertel dat hy daarvan bewus is dat Bart Die Volkskombuis verkoop het....more6minPlay
July 21, 2021Mens in konteks 21 Julie 2021Antropoloog Casper Dreyer van Noordwes-Universiteit verduidelik die verband tussen antropologie en sport....more10minPlay
July 20, 2021Grimeer sonder hope geldHannon Bothma gee wenke vir grimering met ‘n klein begroting....more3minPlay
July 20, 2021Op horings 20 Julie 2021Veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek op Brits in Noordwes verduidelik hoe renosters met mekaar kommunikeer....more12minPlay
July 19, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1202Abel en Alida gaan kyk na die nuwe vyeplaas, maar daar vind ‘n onverwagse drama plaas....more7minPlay
July 16, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1201Lourens en Nicole besoek antie Mavis. Die antie pak Lourens se kaarte uit en sien groot probleme kom......more7minPlay
July 16, 2021Antoinette sê... 16 Julie 2021Antoinette Pienaar vertel hoe Moeder Natuur ons help om kop te hou in moeilike tye....more9minPlay
July 15, 2021Praat dit uitKliniese Sielkundige Thea Smith is besig met haar doktorgraad in verhoudingsterapie. Sy verduidelik oor hoe om dinge met ander mense uit te praat....more13minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.