Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
July 30, 2021Antoinette sê... 30 Julie 2021Antoinette Pienaar vertel hoe sy en Oom Johannes lekker voor hulle houtstofie sit en lag oor goed wat glad nie snaaks was toe dit gebeur het nie....more10minPlay
July 29, 2021Jou tone is belangrikRefleksoloog Glynis Steyn praat oor verskillende aspekte van tone....more13minPlay
July 28, 2021Van waar, Gehasie? 28 Julie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Galant....more12minPlay
July 28, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1206Colette open haar nuwe tweedehandse boekwinkel, Doodluiters, maar die nuwe ruk-en-pluk-dokter veroorsaak kort daarna ‘n klein sensasie....more8minPlay
July 28, 2021Mens in konteks 28 Julie 2021Antropoloog dr. Jess Auerbach van Noordwes-Universiteit praat oor verskillende kulture by die werk....more9minPlay
July 27, 2021Op horings 27 Julie 2021Veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek op Brits in Noordwes praat oor die verskil tussen wit en swart renosters se breine....more8minPlay
July 26, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1205Antie Mavis steek vir Lourens ‘n groot preek af, maar eers is daar ‘n konfrontasie tussen hom en Abel op die nuwe vyeplaas....more6minPlay
July 23, 2021"Moenie mans so oppiep nie!"Ernista Maralack, joernalis en skrywer by Kuier, praat oor Suid-Afrikaanse mans wat opgepiep word....more13minPlay
July 23, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1204Antie Mavis en Nicole ontmoet in die superette. Nicole is nie voorbereid op die nuus wat Sebastiaan bring nie......more6minPlay
July 23, 2021Antoinette sê... 23 Julie 2021Antoinette Pienaar vra: “Wat sal jy weeg as jy nou geweeg word?”...more10minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.