Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
August 09, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1211Mavis leer Gustav beter ken, en hy help haar met rugprobleme. Kardoesie vertrou egter nie vir Gustav nie....more7minPlay
August 06, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1210Lourens en Nicole gaan na die plaas toe wat Lourens wil koop. Colette daag met nuus op wat Lourens tot in sy siel ruk....more7minPlay
August 06, 2021Antoinette sê... 6 Augustus 2021Antoinette Pienaar wil weet wat gaan in jou hart aan....more10minPlay
August 04, 2021Van waar, Gehasie? 4 Augustus 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Schutte....more11minPlay
August 04, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1209Colette is besig om boeke in Doodluiters, die nuwe tweedehandse boekwinkel, uit te pak wanneer die nuwe ruk-en-pluk-dokter daar opdaag. Alida keer die boekwinkel feitlik onderstebo....more7minPlay
August 04, 2021Mens in konteks 4 Augustus 2021Antropoloog dr. Jess Auerbach van Noordwes-Universiteit vertel hoe Covid-19 ons rituele verander het....more11minPlay
August 03, 2021Op horings 3 Augustus 2021Veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek op Brits in Noordwes praat oor die verskil tussen renosters en ander diere se horings....more11minPlay
August 02, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1208Lourens betrap Abel op die nuwe plaas, en hulle beland weer in ‘n vuisgeveg. Shoki maak hulle uitmekaar en besef dat die plaas, om een of ander rede, baie werd is vir Abel. ‘n Geveg breek uit....more6minPlay
July 30, 2021Jy is 'n beter Ma as wat jy dinkErnusta Maralack, artikelredakteur by Kuier en skrywer van die rubriek Sielskos met Ernusta, sê jy is 'n beter Ma as wat jy dink....more13minPlay
July 30, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1207Sebastiaan draf teen een van die dorp se steilste bulte op, wanneer ‘n hygende Kardoesie hom inhaal met ‘n versoek. ‘n Paar skelm oë hou die twee dop......more6minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.