Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
August 25, 2021Van waar, Gehasie? 25 Augustus 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Abdol....more13minPlay
August 25, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1218Abel treiter vir Lourens oor die geheimsinnige man wat hy in Katswink ontmoet het. Antie Mavis eet van Abel se sjokolade....more7minPlay
August 25, 2021Mens in konteks 25 Augustus 2021Die historikus, prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat, verduidelik hoekom dit belangrik is om jou land en die wêreld se geskiedenis te ken....more12minPlay
August 24, 2021Op horings 24 Augustus 2021Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, sluit die reeks oor renosters af met antwoorde op verskeie vrae oor hierdie besonderse dier....more10minPlay
August 23, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1217Sebastiaan bemes antie Mavis se tuin wanneer ‘n motor verbyry, maar dis die twee insittendes wat die dorp aan die praat het!...more6minPlay
August 20, 2021Gesonde en ongesonde vriendskapOpvoedkundige sielkundige Gaynor Janneke praat oor gesonde en ongesonde vriendskappe....more12minPlay
August 20, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1216Gustav kom by Colette aan, en help haar. Dan daag Kardoesie op, en Stefan kry ‘n belangrike boodskap....more8minPlay
August 20, 2021Antoinette sê... 20 Augustus 2021Antoinette Pienaar praat oor kinders van die wind....more10minPlay
August 18, 2021Van waar, Gehasie? 18 Augustus 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Steenkamp....more13minPlay
August 18, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1215Antie Mavis en Sebastiaan bespreek Lourens se vreemde optrede op die plaas. Dan daag Colette op, maar die kuier draai heeltemal anders uit as wat almal verwag het....more7minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.