Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
September 08, 2021Van waar, Gehasie? 8 September 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van De Wet....more10minPlay
September 08, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1224Beverly besoek antie Mavis oor haar grusame ervaring in die boekesolder op die plaas. Nicole het skokkende nuus oor wat sy gisteraand by Doodluiters gesien het, wat antie Mavis se hele dag omvergooi....more7minPlay
September 08, 2021Mens in konteks 8 September 2021Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor selfvernietigingsdade in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, wat oor die boeg van godsdiens gegooi word....more9minPlay
September 07, 2021Langeraat 7 September 2021Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat verder oor die anatomie van die kameelperd....more11minPlay
September 06, 2021Inperking maak troeteldiere depressiefNavorsing deur graad 6 leerling Aidin Miltz van Oos-Kaap het bevind dat honde 'n geweldige gedragsverandering ondergaan en depressief geraak het tydens die inperking. Hy het ‘n goue toekenning ontvang vir sy navorsingsprojek in die dierewetenskappe-kategorie by die Oos-Kaap Eskom Jong Wetenskaplikes-toekennings. Amore Bekker praat met hom hieroor, en ook met dieregedragskenner Madre Henderson....more11minPlay
September 06, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1223Die biblioteek hou aan om leeg te loop, tot Kardoesie met ‘n onverwagse plan opdaag......more7minPlay
September 03, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1222Alida en Beverly besoek ‘n spokerige ou solder om boeke te soe, maar daar wag ‘n grusame verrassing op hulle....more8minPlay
September 03, 2021Antoinette sê... 3 September 2021Antoinette vra: Weet jy hoe lyk jy, nog voor jy in 'n spieël gekyk het?...more8minPlay
September 02, 2021AfrikaapsProf. Quentin Williams van die Universiteit van Weskaapland se Departement Veeltaligheid verduidelik wat Afrikaaps is en wie dit praat....more10minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.