Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
September 17, 2021Antoinette sê... 17 September 2021Hoe gemaak met die dinge in jou lewe wat jy regtig nie kan regkry kry nie?...more10minPlay
September 16, 2021Oos-Kaapse AfrikaansKletsrymer Early B leer ons twee Afrikaanse woorde wat baie in Gqeberha gebruik word....more2minPlay
September 15, 2021Van Waar, Gehasie? 15 September 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Jooste....more12minPlay
September 15, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1227Sebastiaan besef tot sy skok dat Bart met beeste op Windskeef wil boer, maar dis nie beeswêreld nie!! Dan ontplof die spanning......more6minPlay
September 15, 2021Mens in konteks 15 September 2021Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor die impak van slawerny op ons samelewingstruktuur....more10minPlay
September 14, 2021Langeraat 14 September 2021Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat verder oor die anatomie van die kameelperd....more10minPlay
September 13, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1226Bart daag onverwags by Doodluiters op, en Gustav laat glip iets oor sy dramatiese verlede. Dan stap Colette in......more7minPlay
September 10, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1225Sebastiaan ry met sy bakkie met Gustav en Petrus verby, en kry die verrassing van sy lewe....more7minPlay
September 10, 2021Antoinette sê... 10 September 2021Antoinette Pienaar vertel van ‘n besoeker die afgelope week op Theefontein....more11minPlay
September 09, 2021NamakwalandsNamakwalander Lyntjie Jaers deel van haar gunsteling Namakwalandse woorde....more5minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.