Lourens en Sebastiaan het ‘n onderonsie op Ewenaarskloof. Alida kom daar aan om sout in Sebastiaan se wonde te smeer, en met nuus wat Lourens baie ontstel.
Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Steenberg.
Sebastiaan wag vir die koöperasie om oop te maak, en maak ‘n draai by Leesfees wanneer Mavis opdaag en ‘n paar interessante voorspellings oor Alida met die kaarte maak.