Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
February 19, 2021Antoinette sê... 19 Februarie 2021Antoinette Pienaar sê sy en oom Johannes het onder 'n boom gesit en mekaar vertel het van grillirige goed wat hulle hulle in hulle lewe ervaar het....more13minPlay
February 18, 2021Lyk jonger met Hannon se wenkeHannon Bothma gee raad oor wat ouer vroue moet doen om jonger te lyk....more5minPlay
February 17, 2021Van waar, Gehasie? 17 Februarie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Schröder....more12minPlay
February 17, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1138Abel probeer sy sjarme op Alida, maar ná wat sy hom vertel, spring hy op sy motorfiets en breek alle spoedgrense bo-dorp toe!...more6minPlay
February 17, 2021Maniere, maniere! 17 Februarie 2021Redakteur en TV-aanbieder Kay Karriem praat oor selfoonetiket by die werk....more11minPlay
February 16, 2021Flapoor 16 Februarie 2021Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek in Brits het ‘n spesiale belangstelling in olifante en renosters. Hy praat oor hoe olifante hulle kalfies grootmaak....more12minPlay
February 15, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1137Colette bespreek die spokery in die biblioteek met Beverly, en waarsku dat daar ‘n groot stryd kom....more6minPlay
February 15, 2021Willie se huppel-in-die-stap-aartappelsWillie Strauss gee 'n ontbytresep waar jy gister se oorskiet gebakte aartappels gebruik....more11minPlay
February 12, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1136Colette vertoorn Beverly. Daardie aand werk sy laat, en vreemde dinge gebeur wanneer Bart opdaag....more6minPlay
February 12, 2021Antoinette sê... 12 Februarie 2021Antoinette Pienaar vra: Hoe vat jy jou tee?...more12minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.