Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
February 10, 2021Van waar, Gehasie? 10 Februarie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Keeve....more13minPlay
February 10, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1135Dis moeilikheidmaaktyd. Mavis druk Shoki en Kardoesie in ‘n hoek, en die sop spat!...more5minPlay
February 10, 2021Maniere, maniere! 10 Februarie 2021Redakteur en TV-aanbieder Kay Karriem praat oor selfoonetiket by die werk....more14minPlay
February 09, 2021Flapoor 9 Februarie 2021Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek in Brits het ‘n spesiale belangstelling in olifante en renosters. Hy praat oor olifante se sosiale strukture....more10minPlay
February 08, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1134Nicole tref Abel by Katswink se puin aan, maar Alida verinneweer gou die goeie atmosfeer tussen hulle....more6minPlay
February 05, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1133Antie Mavis ontvang goeie nuus per telefoon, en sy konfronteer Kardoesie en Shoki oor hulle liefde, maar albei bly vaag....more6minPlay
February 05, 2021Antoinette sê... 5 Februarie 2021Antoinette Pienaar praat oor emosionele spookpyne, en wat om te doen wanneer dit jou oorval....more11minPlay
February 04, 2021Jy het twee keuses: druk deur, of gee op...Amore Bekker praat met Stef du Plessis, ‘n kenner oor werkplekkultuur en verandering, oor hoe mense in hierdie tye kan deurdruk....more13minPlay
February 03, 2021Van waar, Gehasie? 3 Februarie 2021Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Bailey....more13minPlay
February 03, 2021HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1132Abel en Sebastiaan stamp koppe, maar skielik verras Abel die sjokolademaker met ‘n onverwagse aankondiging....more7minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.