Prof. Talita Greyling, 'n ekonoom en seniordosent aan die Universiteit van Johannesburg, praat oor die Bruto Nasionale Gelukkigheidsindeks (Gross National Happiness Index). Hulle meet hiermee die gemoed van ‘n land, en bepaal die uitwerking daarvan op ‘n mense se welvaart.