Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
November 26, 2020Willowridge Hoërskool se Angels-projekAmore Bekker gesels met Onderwyser van die Jaar, Karla Swart, oor haar Angels-projek by die Willowridge Hoërskool in Pretoria....more9minPlay
November 25, 2020Van waar, Gehasie? 25 November 2020Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Louw...more13minPlay

November 25, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1103Colette en Abel beraam planne om Katswink oor te neem, maar Alida wil ook ‘n vinger in die pastei hê.......more7minPlay

November 25, 2020Hoe koop ons? 25 November 2020Verbruikersjoernalis Ina Opperman praat oor die slaggate wat jy op Swartvrydag moet vermy....more8minPlay

November 24, 2020MusiekterapieAmore Bekker praat oor musiekterapie met Kobie Temmingh Swart, 'n musiekterapeut en medestigter van die M-graad kursus in musiekterapie wat sedert 1999 by die Universiteit van Pretoria aangebied word....more11minPlay
November 24, 2020Onnerwater 24 November 2020Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, 'n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor haaie en magneetvelde....more10minPlay
November 23, 2020Kleur jou hare selfHannon Bothma vertel hoe jy self jou hare suksesvol by die huis kan kleur....more5minPlay