Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
November 23, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1102Colette onderwerp Shoki en Kardoesie aan ’n stewige skrobbering, en hulle besef as hulle Katswink wil red, sal hulle iemand se hulp moet inroep....more6minPlay
November 20, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1101Bart besoek Nicole in die hospitaal en probeer haar oorreed om die klag van poging tot moord teen Sebastiaan terug te trek....more6minPlay

November 20, 2020Antoinette sê... 20 November 2020Die Verstappen-familie het pas ‘n derde woning in Antoinette Pienaar se huis gemaak. Sy dink nou aan ander diere wat sy in haar klein wit huisie kan laat woon....more12minPlay

November 19, 2020Kry só 'n permit vir kosstalletjieAmore Bekker hoor by José April, gesondheidsinspekteur by die Beaufort-Wes munisipaliteit, hoe om te werk te gaan om 'n permit vir 'n kosstallietjie te kry....more5minPlay

November 18, 2020Van waar, Gehasie? 18 November 2020Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Lottering....more14minPlay

November 18, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1100Sebastiaan probeer vrede maak met Nicole in die hospitaal, maar dan daag Abel op en befoeter alles van voor af....more5minPlay