Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
September 29, 2020Onnerwater 29 September 2020Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, 'n marinebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor seekatte en sy maters in die Cephalopoda-groep....more13minPlay
September 28, 2020Romantiese slenters op die internetAmore Bekker gesels met Louise Heyns van Sky Women, 'n nie-winsgewende gemeenskapsorganisasie, wat 'n hulplyn-, inligting- en ondersteuningsentrum bied aan slagoffers van bedrog en swendalery op sosiale media....more17minPlay

September 28, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1078Kardoesie bekla sy lot oor die spanning tussen hom, Alwyn en Shoki by Colette, en sy besluit om in te gryp....more7minPlay

September 25, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1077Antie Mavis en Shoki ontdek 'n roomyskarretjie wat in die straat verbyry, en verlustig hulle in die roomyse. Die antie het egter slegte nuus vir Shoki......more5minPlay

September 25, 2020Antoinette sê... 25 September 2020Antoinette Pienaar praat oor Suid-Afrikaners se gedeelde erfenis....more12minPlay

September 23, 2020Van waar, Gehasie? 23 September 2020Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Stevens en sy verbuigings....more13minPlay