Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
September 16, 2020Van waar, Gehasie? 16 September 2020Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Basson....more12minPlay

September 16, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1073Nicole gaan kyk hoe Colette Leesfees bestuur, en gee raad soos net sy kan. Dan merk hulle 'n baie interessante persoon by die deur op......more6minPlay

September 16, 2020Hoe koop ons? 16 September 2020Bekroonde verbruikersjoernalis en -aktivis Ina Opperman praat oor skelmstreke met beleggings....more10minPlay

September 15, 2020Onnerwater 15 September 2020Marinebioloog dr. Melissa Boozaaier-Davids praat oor verskillende aspekte van walvisse en dolfyne. Sy gesels in hierdie week se insetsel oor voorbeelde van liggaamsdele in diere wat volgens ons geen bekende funksie het nie....more7minPlay

September 14, 2020Leer by die byByeboer Rocco Olivier vertel vir Sue Pyler wat die mens by bye kan leer....more9minPlay
September 14, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1072Antie Mavis se kristalbal kry baie werk. En geen van die voorspellings is goed nie......more6minPlay