Cas Wepener, ‘n praktiese teoloog by Universiteit Stellenbosch en skrywer, gesels oor beledigende terme vir vroue wat wêreldwyd in woordeboeke voorkom, en die invloed wat dit op vroue, en veral mans, het. Is dit nie dalk tyd dat ons dit uit die woordeboeke moet haal nie?