Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Claassen en sy variante.
Sielkundige en aktrise Euodia Samson sê vroue moet hulleself genees sodat hulle nie die wêreld deur hulle pyn sien nie. Sy gesels ook oor hoe vroue hulle seuns grootmaak.
Sielkundige en aktrise Euodia Samson sê vroue moet hulleself genees sodat hulle nie die wêreld deur hulle pyn sien nie. Sy gesels ook oor hoe vroue hulle seuns grootmaak.