Shoki en Kardoesie is verstom as hulle sien wat buite die biblioteek gebeur. Op Ewenaarskloof het speurdersersant Bredenkamp nuus oor Nadia se ontvoering.
Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Afrika/Africa.

Hugh Forsyth het in 1986 'n staptog van Lesotho af tot in Alexanderbaai, waar die Oranjerivier uitmond, aangepak met sy donkie, Jubly. Dit het hom 5 maande geneem.