Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
August 14, 2020Visualiseer 'n beter Suid-Afrika - Deel 1Amore Bekker praat met Catherine Glennie oor hoe om 'n veiliger Suid-Afrika waaroor ons almal droom, te visualiseer....more11minPlay
August 14, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1059Bart is verbaas wanneer hy sien met hoeveel bagasie Nicole by Colette opgedaag het. Dan bel Nicole vir Bart onverwags......more6minPlay
August 14, 2020Antoinette sê... 14 Augustus 2020Antoinette Pienaar vertel van oom Johannes en sy kondensmelkblikkie....more8minPlay
August 12, 2020Van waar, Gehasie? 12 Augustus 2020 (Genade)Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Genade....more12minPlay
August 12, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1058Speurdersersant Bredenkamp het interessante nuus vir Sebastiaan oor Nadia se ontvoering....more6minPlay

August 11, 2020O, die donkie! 11 Augustus 2020Annemarie van Zyl praat oor donkies wat dien, soos die donkies in Ierland wat lammers oor moeilike terrein op hulle rug dra....more12minPlay

August 09, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1057Nicole Greyling, Colette se niggie, is tien maal meer verwaand as haar tante. Sy tref die dorp, en veral die biblioteek, met 'n groot knal....more6minPlay