Wêreld-selfsorgdag is 'n veldtog wat jaarliks op 24 Julie gehou word, ter herinnering aan die voordele van selfversorging. Dit vier die belangrikheid hiervan en moedig mense aan om verantwoordelike selfversorging toe te pas.
Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Willemse.