Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
July 22, 2020Kosproduksie lei tot kolonialseringProfessor Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg vertel hoe kosproduksie in Europa destyds tot die kolonialisering van ander lande gelei het....more12minPlay
July 22, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1049Antie Mavis bring haar eerste besoek aan Abel se sjokoladewinkel, en selfs hy slaag daarin om haar te verlei. Maar wanneer hy boekwinkel toe gaan, wag 'n onaangename verrassing op hom....more6minPlay
July 21, 2020Kyk anders na klereTruida Norval het klereontwerp geswot. Sy dink ons het te veel goed, en nou met die Covid-situasie leef ons heeltemal te luuks. Sy sê ons koop net omdat goed omdat ons dit wil hê, nie omdat ons dit nodig het nie. Hoe moet ons anders na klere kyk in hierdie tye?...more10minPlay
July 21, 2020O, die donkie! 21 Julie 2020Annemarie van Zyl vertel hoe om 'n donkie se lewenskwaliteit te bepaal, en deel ook 'n storie van die reaksie van een van die donkies teenoor 'n gebroke besoeker....more15minPlay

July 20, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1048Loftus besoek Alida om 'n boek vir Beverly te koop. Kort daarna besoek hy speurdersersant Bredenkamp en deel sy vermoede oor wat met Nadia gebeur het. Dit is 'n fout…...more7minPlay

July 17, 2020Antoinette sê... 17 Julie 2020Liewer Bang Jan as Dooie Jan… is dit beter om altyd Bang Jan te wees?...more12minPlay
July 17, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1047Abel besoek Colette se boetiek en bekoor haar. Het hy enige duistere motiewe terwyl hy daar klere koop?...more7minPlay