Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
July 12, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1045Sebastian en Loftus soek deur Nadia se goed, en kom op 'n belangrike leidraad af. Speurdersersant Bredenkamp ondervra Alida, en kom tot 'n verstommende gevolgtrekking....more6minPlay
July 10, 2020Antoinette sê... 10 Julie 2020Antoinette Pienaar vra of jy weet dat jy 'n knoppie in jou kop het, wat kan aansit en afsit....more12minPlay
July 09, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1044Abel konfronteer antie Mavis omdat die speurder hom so deeglik ondervra het oor sy vriendskap met Nadia. Dit loop op 'n bakleiery uit. Dan daag Kardoesie op......more6minPlay
July 08, 2020Kom daar 'n nog groter pandemie?Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat oor die moontlikheid van nog 'n pandemie, selfs groter as Covid-19, in die nabye toekoms....more11minPlay
July 08, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1043Alida en antie Mavis loop 'n potjie by Leesfees, en Alida jaag die tante uit. Speurdersersant Bredenkamp hou die petalje dop, en besluit om ondersoek in te stel....more6minPlay
July 08, 2020Van waar, Gehasie? 8 Julie 2020 (Amos)Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Amos....more16minPlay
July 08, 2020Kom daar 'n nog groter pandemie?Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat oor die moontlikheid van nog 'n pandemie, selfs groter as Covid-19, in die nabye toekoms....more11minPlay
July 08, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1043Alida en antie Mavis loop 'n potjie by Leesfees, en Alida jaag die tante uit. Speurdersersant Bredenkamp hou die petalje dop, en besluit om ondersoek in te stel....more6minPlay
July 07, 2020O, die donkie! 7 Julie 2020Annemarie van Zyl gesels oor bejaarde donkies en plekname soos Ezelsjag....more11minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.