Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.
July 01, 2020Hoekom staan die mens nie pa vir skade aan die natuur nie?Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat oor die mens se moedswillige onvermoë om pa te staan vir die skade wat hy aan die natuur aanrig....more12minPlay
July 01, 2020Antoinette sê... 3 Julie 2020Abel vry kliphard na Alida om die tweede druk van sy sjokoladeresepteboek spesiale behandeling en uitstalruimte in haar winkel te gee. Dan daag Kardoesie op en gaan 'n ooreenkoms met Abel aan....more6minPlay
June 30, 2020O, die donkie 30 Junie 2020Annemarie van Zyl gesels oor donkiemelk en 'n paar interessante gedragspatrone van hierdie intelligente diere....more12minPlay
June 29, 2020Reginald HufkieReginald Hufkie kom uit Port Elizabeth se wêreld. As jong seun wou hy uit sy omstandighede ontsnap, en hy meld hom by welsynwerksters aan met die versoek om uit sy ouerhuis geneem te word en in 'n Afrikaanse omgewing geplaas te word. Hulle stuur hom na 'n kinderhuis en Afrikaanse skool. Hy presteer goed, en beur sy pad oop na die Unioversiteit van Johannesburg waar hy met 'n klein beurs studeer en sy studies voltooi....more13minPlay
June 28, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1039Colette konfronteer vir Beverly en vra wat van Nadia geword het. Kaptein Bredenkamp neem Sebastiaan na die plek waar haar motor gevind is, en daar is verskeie leidrade…...more6minPlay
June 26, 2020Antoinette sê... 26 Junie 2020Antoinette Pienaar bring hulde aan haar onderwysers en leermeesters....more12minPlay
June 26, 2020Antoinette sê... 26 Junie 2020Antoinette Pienaar bring hulde aan haar onderwysers en leermeesters....more12minPlay
June 26, 2020HARTEBREKER deur Leon van Nierop - Episode 1038Kardoesie besoek Colette se boetiek, want hy wil 'n nuwe uitrusting koop vir die restaurant. Shoki daag egter op met nuus wat selfs vir Colette sal skok....more6minPlay

June 25, 2020BroodDs. Rudi Swanepoel gesels oor brood as koesterkos, veral in die tyd waarin onsself tans bevind. Hy bak elke Vrydagaand drie suurdeegbrode....more12minPlay
FAQs about Alhoebekker:How many episodes does Alhoebekker have?The podcast currently has 1,065 episodes available.